Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landskroon Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Danadia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was wonderful! We felt so at home! We had a wonderful getaway at Landskroon Cottage. The cottage was cosy and beautiful, with an absolutely stunning view! We would definitely be back in the future, and this place is highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, cozy and very well appointed cottage on a beautiful wine farm. Landskroon cottage is a lovely spot. It has everything and anything you could possibly need, even if you wanted to stay for weeks on end. Comfortable bed, cosy cottage, indoor braai/fireplace, WiFi, TV etc. All as advertised if not better. The team looked after us so well. We would happily come back anytime. The wine is pretty good too .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelief
Landskroon Cottage
Hello Lauren. Thank you for taking the time to write such a lovely review about your visit to Landskroon. We really appreciate your kind words and are looking forward to seeing you again. Kind regards, Madelief, Moira, and the rest of our team.

Ansa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Oornag verblyf. Landskroon kothuis is baie basies maar daar is voorsiening vir alle behoeftes. 'n Bonus is dat mens kan koffie en tee maak tydens loadshedding. Dis skoon en netjies en die uitsig is uit die boonste rakke. Ek wens ons kon meer tyd daar spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A must go to. Was a lovely stay, the host was very attentive. The wine farm is absolutely stunning. It was amazing being in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelief
Landskroon Cottage
Hallo Monique Thank you for taking the time to review our cottage. We appreciate your feedback. Please visit us again. Regards, Madelief @ The Team

Daylin P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Excellent value for an outstanding experience. Pleasant stay in a beautiful and quaint cottage on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelief
Landskroon Cottage
Good day! Thank you for taking the time to review your stay at Landskroon Cottage. We appreciate your feedback. You are more than welcome to visit us again. Regards Madelief & Moira

Chantelle B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Pragtig en skoon. Goeie diens en 'n wonderlike area. Die eenheid was groot en skoon. Die diens was baie goed en die omgewing beeldskoon. Daar was koffie en melk voorsien, wat wonderlik was. Die wynproe was fantasties. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madelief
Landskroon Cottage
Hallo Chantelle Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Kom kuier asb. weer. Groete, Madelief

Celeste O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Basiese relatief goed toegeruste kothuis. Die kothuis bevat die basiese en is relatief goed toegerus. Die TV se klank werk glad nie en mens het tog gevoel dat vir die prys wat betaal word verwag mens so effe meer. Nietemin het ons lekker gekuier by die akkommodasie. Die span betrokke by die wynproe was amazing en het gesorg vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Madelief
Landskroon Cottage
Hallo Celeste Baie dankie vir julle besoek en die daaropvolgende resensie. Dis jammer dat jy my nie geskakel het om die TV se klank se probleem uit te sorteer nie (jy het my nommer gehad). Baie bly julle het die wynproe ervaring geniet. Groete Madelief

Rene V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jun 2024

Pragtig daar. Lekker geslaap. Die tye is verkeerd met inklok. Ons is deur die eienaar in kennis gestel hul sluit 16:30.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Martie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Mooiste plekkie, weg van die stad se geraas. Pragtige plekkie met lekker bed, strykyster, wasmasjien en tuimeldroër, haardroër, naaldwerksakkie en al die kombuisgoedjies wat jy sal nodig kry. Liggies en gasbotteltjie met 'n brander vir load shedding. Alles wat jy kan aan dink is reeds daar. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelief
Landskroon Cottage
Hallo Martie Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang, kom kuier gerus weer. Groete Madelief by Landskroon Kothuis

Lock N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Cosy cottage to explore Paarl and surrounding areas. Lovely stay. The cottage is situated in the heart of the Cape Wine Lands and offers accommodation on a working wine farm in Paarl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madelief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6483f9745f707eb04a826a167423e521c05d2f3a78cef858561f69cb15df6e711a25827004fec2cb8094bc6e2287a4ccd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Landskroon Wines Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760980161481 18.916928196434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang