Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landskroon Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Landskroon Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Paarl. Die kothuis is op 'n pragtige plaas geleë en is perfek vir diegene wat vrede en alleenheid soek.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbytarea met sitplek vir 4 mense. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerpak en 'n ingeboude kaggel asook 2 enkelbeddens. Gratis toegang tot WiFi en 'n slim-TV word ook voorsien. Bring asseblief jou eie DStv-, Netflix- en Showmax-aantekenbesonderhede saam.

Die kothuis maak oop op 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele vir gaste om te ontspan en die pragtige natuurskoon te geniet. Landskroon Cottage bied ook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Landskroon Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madelief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Landskroon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6483f9745f707eb04a826a167423e521c05d2f3a78cef858561f69cb15df6e711a25827004fec2cb8094bc6e2287a4ccd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Landskroon Wines Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760980161481 18.916928196434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang