Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landy Lane Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Landy Lane Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kirsten M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M

Great value, clean, friendly.

Perfect little spot! Spotlessly clean, convenient, has everything you need. The host is an absolutely superb host.

Brannan J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brannan J

Perfect for what we needed.

Great little cottage on a neat property. No load shedding worries.

Catharina Jacoba B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina Jacoba B

Stil, rustig, heerlik koel en by alles.

Charmaine and Jane were very hospitable. Ons sou in die Tower gebly het, maar is opgegradeer na hul grootste plek. Baie dankie vir Charmaine daarvoor. Sal wonderlik wees as daar WiFi kan wees en miskien 'n TV in die toekoms.

Anita P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Het saam met my gesin oorgeslaap vir een aand. En dit was 'n baie oulike cottage.

Baie lekker geslaap by Landy Lane Cottages.

Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Pragtige en aangename verblyf!

Dis 'n pragtige plek om by te bly. Fasiliteite is puik en dis baie netjies. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Ceri K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceri K

Countryside beautiful. Quiet and serene.

A lovely host went out of her way to make us feel comfortable. Beautiful location. Will definitely stay there again.

Anthony K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K

Tranquil and very pleasant host. Loved it.

The stay at Landy Lane Cottages was enjoyable and peaceful, a lovely place to stay and would recommend it.

Dennin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennin S

Enjoyable stay.

Nice clean unit that suited our needs. A good base to explore the area, and close to various sights, restaurants and things to do.

Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker gebly.

Ek het dadelik tuis en veilig gevoel. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar tuisgaan.

Jomien S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomien S

Unique, peaceful.

We had a wonderful stay, just what we needed.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Minnette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette V

Baie lekker sal weer daar kuier.

Baie mooi en baie lekker gebly.

George R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Thanks to Mike and Charmaine. Excellent hosts which made it possible for us to d.

100% positive experience for us. Enjoyed going for a walk this afternoon.

Caroline C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C

Comfortable and excellent value!

The Tower at Landy Lane Cottages is charming and has everything you might need for a comfortable stay. Charmaine is a great hostess. Highly recommended!

Alison G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G

Well located, comfortable accommodation.

We enjoyed our two nights in this spacious cottage with very comfortable beds and a lovely shower — two things that always count for me.

Pam R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam R

Friendly host family.

The shower was the best. Communication with host was good.

Isabel K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Lovely, clean and well equipped cottage.

I had a great time exploring Midland Meander and staying at Landy Lane cottage. The communication with the host was great, the location was convenient and you could see the love they put in setting up the cottage. The kitchen was well equipped and cooking was made easy. I will be back next time I´m in the area.

Edna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna V

Rustige atmosfeer, skoon en gerieflik, bedagsame gasvrou.

Skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornag of sentrale punt om die Midlands Meander te besoek.

Helen P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

Warm, comfortable, just what we needed.

Charmaine and her family were warm and welcoming, and my daughter loved feeding the horses on the farm. The room was warm and cosy and the bed was very comfortable. There's a farm stall nearby that does breakfast and lunch, which was very convenient. The cottage was well-signposted and easy to find.

Liezl W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl W

Langnaweek kuier in Landy Lane en Tower Cottage.

Ons het met die intrapslag welkom gevoel en 'n heerlike lang naweek in hierdie netjiese, goedtoegeruste kothuisies gespandeer. Al was dit 'n bitter koue naweek was ons snoesig warm te danke aan meer as genoeg komberse, warmwater sakke en gasverwarmer.

Pierre L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Gasvry.

Charmaine is vreeslik vriendelik en gasvry. Verblyf is skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Samantha C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Exactly what I wanted.

I found what I wanted and needed @ Landy Lane.

Russell D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D

Nice relaxing stay.

The Tower was sufficiently equipped and clean. Nice not been subjected to loadshedding. Charmaine welcomed us and made us feel at home. Easy access to the Meander. Enjoyed the stay.

Lee D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D

Great value for money.

The room was neat and clean and Charmaine was friendly and accommodating.

Liezl P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Groen landskappe en 'n oulike blyplekkie.

Die inklokproses is baie maklik en die eienaar is baie gasvry. Die tower cottage is enig in sy soort- dis soos 'n tiny house. Die slaapkamer het 'n pragtige uitsig - perde en 'n groen landskap! Daar is ook veilige onderdakparkering. Dis baie naby aan die treinstasie en dis ook 'n unieke ervaring om die trein te hoor verby ry. Die plek is naby aan die Railhouse Farmstal en hulle ontbyt was fantasties! Dit was lekker om hier te kon bly!

Dewald V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Heerlik, rustig en skoon.

Hou van die Landy's (Land Rovers). Eienares baie vriendelik en hulpsaam. Beslis waarde vir geld.

William N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N

Lovely overnight stay in the Midlands Meander.

Very interactive and friendly hosts.

Bianca J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Pragtig, rustig, vriendelike diens.

Ons het Landy Lane so geniet! Ons het lekker geslaap en gekuier. Ons sal hulle aanbeveel vir enige iemand.

Anna V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Lovely, clean and spotless accommodation.

Can highly recommend. Well situated, very central to most attractions. Will definitely return. PS. Not for elderly people who struggle with stairs.

Charles C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Exactly what we were looking for.

Fantastic value for money. Beautiful surroundings. Very convenient location in the middle of the Midlands.

Nico B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Very neat and comfortable.

Everything was perfect for an overnight stay.

Samantha L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha L

Well thought out and equipped with friendly hosts. Would definitely stay again.

We stayed in the Tower which is like a tiny house. It was well designed and had everything you needed for a short stay. The hosts were friendly and welcoming and the place is off the grid so there were no service interruptions. Well placed to access the meander.

Jelliot H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelliot H

Happy with stay. Signal is an issue, no WiFi.

The stay was good, only the signal issue.

Nikita O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita O

Lieflike ligging en pragtige cottage.

Ons het heerlik gebly in die Landy Lane Cottage, pragtige ligging en ideaal geleë op die R103 om die Midlands te verken. Vriendelike gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die cottage is heeltemal "off the grid", so geen loadshedding of waterprobleme nie. Ons het dit so geniet en sal definitief weer by Charmaine tuisgaan. As ek 'n voorstel kan maak, sal dit wees om miskien 'n groter yskas in te sit, wat gevriesde produkte ook kan vat vir gaste wat langer as een nag oorbly. Daar is tans net 'n "bar fridge". Charmaine was wel tegemoetkomend en ons kon ons vleis in haar vrieskas sit. Baie dankie.

Heidi D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Charmaine was friendly. The unit was just what I needed. Compact and warm.

Impressed with it being off the grid. Hot water bottles 10 stars. Ample blankets even better.

Cornelle L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle L

Cozy, relaxing, quiet, enjoyable.

It was a lovely stay. It was secluded in a way which was great for escaping the city and the noise. The cottage was small, but cozy enough for us! The owner was very friendly and everything was very organised and easy. There were no hassles. The owner contacted me beforehand and sent me the location to the cottage as well as gave us directions to the cottage. We had a very nice time there.

Lenie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie V

Baie goeie ligging met vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Uitstekende gasvryheid, mooi uitsig en vriendelikheid oral waar ons in die omgewing was.

Julie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julie L

I booked at the Tower, very small kitchen with steep steps going up to bedroom.

Shower is not very good, mostly cold water. Not for the feeble or sick. However, Charmaine was kind to move us to a cottage for the remainder of our stay, which was excellent.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Fistoz H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fistoz H

We had a wonderful stay.

The place has wonderful environment.

Lize D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Comfortable, welcoming and peaceful.

Exceptionally helpful and friend hosts. Honesty a wonderful and beautiful stay. Definitely recommend.

Sabrina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina D

Relaxing and rejuvinating.

The place is cosy, clean and quaint. Host was friendly, accommodating and pleasant. I loved the setup and will be back again for another trip to Midlands. I took time out to relax and unwind, left the city in the city. Landy Lane Cottages was the perfect place to do so.

Albertus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Goeie ligging en gemaklike verblyf.

Ons aand in die Midlands was asemrowend as gevolg van Landy Lane Cottages. Die plek is skoon, op n baie goeie ligging en voldoen aan alles wat jy nodig het om te oornag in die berge. Daar is baie restaurante en aantreklikhede naby aan hulle. Binne die cottage is daar pamflette wat presies vir jou wys waar en hoe vêr die plekke is. As gevolg van "loadshedding" is daar nie altyd selfoon opvangs om die plekke op die GPS te kry nie. Die pamflette het goed te pas gekom. Die eienaar het tot speelgoed gebring waaroor my kinders mal was.

Morne P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Awesome place.

Very comfortable and neat little spot.

Dawid K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Goed toegeruste verblyf in 'n stil omgewing.

Landy Lane Cottages is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Charmaine se aanwysings was baie volledig. Daar is ook veilige onderdakparkering. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Jurriaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurriaan V

Baie lekker en bekostigbare plek as jy 'n toer by Michaelhouse het.

Charmain was baie behulpsaam. Selfoonsein (veral tydens loadshedding) is wel baie sleg in die hele area. Moenie beplan om daar te werk nie.

Shaneil V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneil V

Beautiful, tranquil, peaceful.

Lovely getaway from the rat race. Beautiful surroundings and quaint restaurants.

Lindie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Gemaklik, goed vir die siel en waarde vir geld.

Die mense is ongelooflik vriendelik. Die omgewing is so mooi met die natuur en die diere. Die woonstel is mooi en alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Hettie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Gerieflike verblyf en stil area.

Huisie is gerieflik ingerig, lekker geslaap en Charmaine is baie gasvry.

Kyra C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra C

It was great. Peaceful and lovely to be off-grid.

Charmaine was a lovely hostess, she was very kind, helpful and respected our space. We really enjoyed how quiet and calm it was.

Heidemarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidemarie V

Waarde vir geld.

Charmaine is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gebly en alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer terugkom.

Zune C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zune C

Gesellig en idiaal geleë.

Gesellige kothuis met 2 kamers en 2 badkamers en 'n heerlike sit- en kombuisarea. Ideaal geleë naby al die lekker plekkies op Nottingham Road. Ons gasvrou was baie vriendelik gewees en die omgewing is pragtig.

Adele J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Wonderful, relaxing stay.

Friendly and kind assistance from Charmaine. Accommodation spacious, neat and clean with everything you need available.

Annie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Peaceful, relaxing, just amazing.

The owners are so welcoming, friendly, lovely people. It's not about money they are about people.

Wandie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandie G

Baie rustige omgewing.

Charmaine is 'n wonderlike gasvrou. Het kort-kort navraag gedoen oor waar ons is. Ons hartlik verwelkom. Ons het heerlik gebly.

Laura S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Lovely little place to stay! Easy to get to.

Comfy beds!

Alma M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

'n Ervaring van die Natalse Middellande gerieflik naby die N3.

Landy Lane Cottage is gerieflik naby die N3 en al die ander besienswaardighede in daardie deel van die Middellande. Die Railhouse Farmstall is loopafstand en die plaasatmosfeer en voëllewe was verfrissend. Die Cottage is baie goed toegerus en gerieflik ruim. Selfoon opvangs is swak in daardie area, maar bied 'n welkome vakansie van sosiale media en elektronika. Iemand anders mag miskien gesteur wees deur die treine wat van tyd tot tyd daar verby gaan.

Karin L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Lovely and private on a country road.

Would've appreciated Wi-Fi in the cottage. But other than that everything was fantastic.

Stuart R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart R

Very comfortable.

Most accommodating, very clean and well presented. A friendly and helpful host.

Dilnaaz K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dilnaaz K

Excellent retreat.

Great stay. The perfect retreat. Definitely going back. Amazing hospitality.

Gerbrecht C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerbrecht C

Hostest friendly and helpful. Kept in touch with us the whole time.

We booked in very late and her children were there to meet us. Just a suggestion: A mirror in the main bedroom close to a wall plug would be nice. Also maybe a rail to hang clothes on.

Sibongile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

Relaxing.

Friendly and helpful owners. Clean. I enjoyed waking up to the sound of different birds singing.

Cornelius K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius K

Was aangenaam.

Wat pla: die stort is wisselvallig. Dan koud dan brand jy. Daar was nie braaihout nie. Die lig in die hoofslaapkamer sit verkeerd. Ek hou daarvan om te lees voordat ek slaap. Nou gooi die lig skaduwee op die binnekant van die boek. Hulle kan ook groot asseblief 'n ordentlike ketel voorsien om op die gasstoof te gebruik.

Landy Lane Cottages se terugvoer

Thank you for your message. I will look at all your concerns and see how I can make them better.

Landy Lane Cottages
Janetta V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V

Rustig en landelik.

Altyd lekker om die Midlands Meander te besoek en elke keer word mens verras deur hoeveel daar te doen en te sien is. Landy Lane is seker effens weg van die groter toegangsroetes maar dit is heerlik stil. En Charmaine he vir ons die presiese ligging aangestuur. Die gastehuis is groot genoeg vir 4 persone en elke kamer het sy eie badkamer wat baie gerieflik is. Ons het alles gehad wat nodig is vir oornagverblyf behalwe 'n uitsig oor die omgewing aangesien dit agter 'n ander gebou geleê is. Ons kon gaan stap en ook met die perde kennis maak.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

I really appreciate that Charmane waited for us outside in a horrible storm, I had no idea of our arrival time.

The space was really a treat.

Bronwyn V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V

Neat, quiet and pleasant.

The cottage has all you need for an unplugged, relaxing stay. It caters for comfort in both hot and cold weather. Really great location for those who want to explore the meander.

Landy Lane Cottages se terugvoer

Thanks so much, glad you had a good stay.

Landy Lane Cottages
Sharmane M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M

Mooi, skoon, netjies.

Baie dankie. Alles was skoon en netjies en alles wat ons verblyf onvergeetlik gemaak het!

Trudy C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Wonderful host, great accommodation and a beautiful location.

We were so warmly welcomed by Charmaine who showed us the super clean comfortable accommodation which was so ideally suited to our needs having two on suites. A huge plus is this location is very close to a number of popular meander activities. Myself, my husband and my mother very much enjoyed the beauty and the peace of the area.

Landy Lane Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely comment, I am glad you had a good stay and we enjoyed meeting you and look forward to you coming back, kind regards Charmaine

Landy Lane Cottages
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eceec5178c8d6bee090d0f3cb59e94136f59d1879a2e4c30b87ad90bb3888f1590a4193f4e6bfd4ffaa320d76804e0d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 District Road 2346 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.425883407527 30.089907396464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang