Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landy Lane Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Landy Lane Cottages bied verblyf in knus selfsorgkothuise wat net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Die kothuise is ideaal vir oornagverblyf of as 'n basis om die Midlands te verken.

Landy Lane-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk en suite-badkamers, 'n oopplankombuis en 'n sitarea het. Daar is 'n buite-area met braaigeriewe.

Die Tower-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n stoep. Daar is ook 'n buite-area met 'n braai.

Beide Lady Lane-kothuis en die Tower-kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie en het gasgeisiers en gastoestelle.

Die Wagtail-kamer is 'n kamer met'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis-area is met 'n ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kirsten M
Gesin met klein kinders
5.0
Great value, clean, friendly. Perfect little spot! Spotlessly clean, convenient, has everything you need. The host is an absolutely su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Brannan J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for what we needed. Great little cottage on a neat property. No load shedding worries.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Catharina Jacoba B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, heerlik koel en by alles. Charmaine and Jane were very hospitable. Ons sou in die Tower gebly het, maar is opgegradeer na hul grootste p...
Sien meer
Mei 2024
Anita P
Gesin met tieners
5.0
Het saam met my gesin oorgeslaap vir een aand. En dit was 'n baie oulike cottage. Baie lekker geslaap by Landy Lane Cottages.
Mrt 2024
Andries B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige en aangename verblyf! Dis 'n pragtige plek om by te bly. Fasiliteite is puik en dis baie netjies. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Sal di...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Landy Lane Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eceec5178c8d6bee090d0f3cb59e94136f59d1879a2e4c30b87ad90bb3888f1590a4193f4e6bfd4ffaa320d76804e0d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 District Road 2346 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.425883407527 30.089907396464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang