Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landy's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Landy's Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Santie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie B

Besondere gasvrou!

Ons het baie lekker gebly en 'n verskriklike lekker aandete geniet! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Esme V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esme V

Goed oor die algemeen.

Goeie ervaring. Lekker aandete. Moeite is gedoen om ons kamer te verwarm. Onverwags dat ons vir ontbyt ekstra moes betaal. Tyd vir ontbytbediening later as ooreengekom.

Waldemar V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Goeie keuse in Aliwal.

Ongeag konstruksiewerk het die eienaar haar bes gedoen om al ons behoeftes te bevredig sodat ons selfs in die reën kon braai met gratis ys en braaibroodjies van haar af. Baie goeie keuse gewees.

Philip V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip V

Gerieflik, netjies en veilig.

Alles wat jy nodig het vir jou oorslaap op pad see toe of terug huis toe.

Landy's Guest House se terugvoer

Baie dankie, sal graag julle weer wil huisves, baie angenaame mense.

Landy's Guest House
Annalie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie P

Lekker, gemaklike en netjiese oorslaap in Aliwal. Pragtige kamer.

Na 'n lekker afkoel in die swembad en smaaklike ete het ons heerlik geslaap.

Landy's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle onderstuining sien uit na julle volgende kuier altyd n plesier.

Landy's Guest House
Frik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B

Skoon en netjies, maar baie onprofessionele diens en personeel.

Met aankoms was daar net 2 kamers vir ons geboek, maar ek het 3 geboek, 3 maande terug en ten volle betaal. Ons kamers het ander mense in gehad en ons moes toe in ander kamers geplaas word. Twee kamers se air conditioners het nie gewerk nie en geen moeite is gedoen om die probleem op te los nie.

Mellisa K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Baie lekker gebly en veilige parkering vir ons trok.

Manne sê hulle het heerlik geslaap badkamers en lugversorging en veilige plek vir ons trok sal Landy's def aanbeveel.

Landy's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle kokometaar. Ons wardeer dit opreg. Enige tyd welkom, ons maak dit julle tuiste bes weg van jul eie tuiste af.
Groete

Landy's Guest House
Alida C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C

Lugversorging en dakwaaier werk nie.

Goed geslaap. Skoon en netjies.

Landy's Guest House se terugvoer

Goeienaand,

Ek hoop dit gaan goed. Ek vra groot omverskoning daar was dalk by die krag boks 'n probleem gewees. Hoop ons sien u binnekort weer. Baie dankie vir u tergvoering.

Groete
Yolande

Landy's Guest House
Jaco D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Dit het alles wat nodig is vir een nag se oorslaap.

Het die geselsies met die gasvrou aangenaam gevind.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Myburgstraat 22, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVt067TeLwKuMiU3LXp2CfPRDwzbK7cMhDc5UPKiwWnlLlN8cDP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 22 Myburgh Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -30.691788432224 26.707720756531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang