Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langa's Cozy Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nomalanga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Langa's Cozy Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kees K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees K

Funksie by Sol Tech bygewoon en slaapplek naby gesoek.

Lekker plek en goed ingerig. Centraal geleë en maklik om te vind.

Thessa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thessa S

Vriendelik, skoon, veilig!

Dit was heerlik om tuis te gaan by Langa's Cozy Guesthouse. Sal vir seker weer daar tuisgaan!

Abram K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram K

Very comfortable.

Very comfortable and private.

Mmakhutso M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmakhutso M

Last-minute booking, however when we arrived the owners were ready for us which is a plus. The place is clean and the matrass is comfortable.

The place is situated in a quiet neighbourhood, with easy access to the airport as well. All you might need is there and we will definitely book it again.

Mornè O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mornè O

Baie lekker gerus, sag, veilig.

Baie ordentelik, maar daar was 'n tekort aan eetgerei (messe, furkke, sny messe, lepels, glase ens. Tenminse 2 van elk, ek meen, 2 mense kan nie met 'n lepel en 'n mes eet nie.

Chantell B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell B

Friendly owners and I loved the pool.

The guesthouse is situated close to the venue I visited. Langa and her family were very friendly. Made the effort to check if everything was fine and if I needed anything. Will stay at Langa's Cosy Guesthouse next time I visit Pretoria.

Tania Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Veilig, perseel is omhein. Goed geleë. Goed toegerus. Netjies en skoon. Gemaklike bed & goeie beddegoed. Vriendelike gasvrou/heer, baie professioneel.

Keaobaka T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keaobaka T

We enjoyed our stay there and Mothusi was super friendly and welcoming.

The privacy was top tier.

John Thomas P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John Thomas P

Baie netjies, skoon en rustig.

Sien sterre.

Henry M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M

I will recomend this place.

Friendly and helpful.

Raymond W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W

Ontvangs was goed, vriendelikheid, behulpsaam, spontaan!

Geen klagtes, net dat die swembad nie reg was vir swem nie.

Chantal V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Baie rustig

Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs vanaf die eienaars.

Natasja S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja S

Ontspannend en privaat.

Privaatheid word gerespekteer. Vriendelike diens vir enige iemand wat wil oorslaap. Nomalanga en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is naby toeriste-besienswaardighede, alles is so 15 km ver soos bv. die dieretuin en botaniese tuine en daar is 'n inkopiesentrum naby. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Lesego L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego L

The service was good and they were nice to us.

They know how to treat the guest. We enjoyed being there, it is safe and the rooms are clean.

Langa's Cozy Guesthouse se terugvoer

Thank you. It was a pleasure hosting you.

Langa's Cozy Guesthouse
Hennie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Fantasties.

Blyplek was super skoon en netjies.

Langa's Cozy Guesthouse se terugvoer

Thanks, Hennie for your positive feedback. We continue to grow and develop our business. We will strive to give our guests the best.

Langa's Cozy Guesthouse
Abubaker D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abubaker D

Baie lekker.

Ek en my eggenoot het die verblyf baie geniet. Die gastehuis is 'n wonderlike plekkie om tuis te gaan. Baie dankie dit was lekker.

Theresa D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs gehad van die gasvrou, Langa. Baie ruim en netjies. Rustige stil en veilige woonbuurt.

Langa's Cozy Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, Theresa and your family, for the positive feedback. We enjoyed hosting you. Mostly we were impressed by how you made yourselves at home and enjoyed your braai. We look forward to hosting you again. What pleasant guests you were.

Langa's Cozy Guesthouse
Roland R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland R

Baie gemaklike eenhede.

Ons het baie lekker gebly. Langa's kan meer aandag skenk aan hulle warmwaterstelsel.

Langa's Cozy Guesthouse se terugvoer

Thank you, Roland. It was a pleasure hosting your family.

Langa's Cozy Guesthouse
Kitty V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V

Baie dankie dit was lekker.

Ek kan die plek aanbeveel en ons het lekker gebly. Dankie vir die lekker sjokolade!

Langa's Cozy Guesthouse se terugvoer

Dis my plesier.

Langa's Cozy Guesthouse
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tigerweg 7, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVEyCXh2q8CBWjJW4yCekYCNACicl9EO2RjqFqOEGld4kOcCEcP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Tiger Road Monument Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.804757 28.229298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang