Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbeentjie Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Langbeentjie Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ian D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Baie gemaklik.

Ons het regtig lekker gebly, sal beslis weer daar inboek in die toekoms.

Beulah B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Awesome.

We had a pleasant time at Langbeentjie, the warm welcome from the owner, and the unit has everything we needed we felt at home. We're definitely going to use them again.

Brown B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brown B

Fantastic.

Value for money, enjoyed the stay.

Rene J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Baie netjies en mooi en gerieflik.

Baie baie netjies en mooi.

Celesté S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté S

Vriendelike diens en netjiese plek.

Die diens was baie goed en dit was maklik om in en uit te teken. Ons het net spesifiek vir 'n plek met veilige parkeerplek gesoek, m.a.w. agter 'n hek. Hul omgewing was veilig, maar die parkeerplek was oop voor die huis. Verder was dit knus en aangenaam vir 'n kort oornag.

Bonokwakhe G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonokwakhe G

Great place.

That place was just too perfect, pity I booked only 1 night there. If they can have a fenced gate, that would make it 100%.

Retha N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Retha N

Nie oorgebly.

Die dame was nie baie gelukkig dat sy vir my moes wag nie en was dus nie daar nie. Ons het nie tyd afgespreek nie. Voordeur van kamer 3 meter van straat en motor moes feitlik in straat staan, so nie daar oorgebly nie.

Aidan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan J

All I can say is, amazing.

I would recommend this place for a weekend away for you and your partner.

Eleanore E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E

Baie lekker gekuier.

Baie gawe gasvrou. Ek het my kuier geniet. Sal enige tyd weer gaan en sal dit definitief aanbeveel.

Adele W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

A beautiful and cosy, little place. Nothing to complain about. Everything was perfect.

The pics do not do this place justice. It is truly lovely and you have complete privacy.

Johan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie lekker en netjies.

Sien sterre.

Jacob W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob W

Vriendelik, gemaklik, het alles en is goed uitgelê! My eerste keuse in die Kaap.

Ek het heerlik gebly. Altyd op my gemak gevoel en my vrae was altyd binne minute beantwoord. Werklik baie goed toegerus en het alles wat jy benodig vir 1 nag of 80 nagte. Goeie gehaltetoestelle en meubels. Sal werklik my eerste keuse wees as ek in die Kaap is.

Hannes L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly in die huisie met braaiplek en goeie ligging en veilig geslaap. Baie dankie vir die mooi plekkie.

Theuns W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns W

Uitsonderlik.

Stylvolle gerief, verrassing sodra jy die deur oopmaak.

Siyamthanda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyamthanda N

Cozy and discrete, we felt at home throughout the stay.

I will definitely book again.

Alexander V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V

Baie lekker en warm geslaap, heerlike warm stort.

Baie mooi en netjiese woonstel, baie aandag gegee aan detail. Enigste kritiek is die ruimte in badkamer en kombuis is beperk, maar daaraan kan nie veel gedoen word nie. Ook geen sekuriteit vir jou motor nie.

Jonathan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Excellent.

This place and the owner were amazing.

Lesley-ann V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann V

Dis die perfekte plekkie waar jy nie net vir een aand moet oorbly nie.

Ons het die duurbaarste gasvrou gehad, wat ons vroeër kon akkommodeer. Die eenheid is baie oulik, eenvoudig, dog super modern en sjiek ingerig. Ek is veral gek ook die badkamer. Dis beslis 'n 2de, 3de selfs 4de besoek werd! Jy sal nie 'n fout maak deur Langbeentjie Inn te bespreek nie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c079430c24c9647b07eddf4f7adf8c746bf13e6ce329ca28f9d0da3a7aad8c380f65e77296ae73dffe68424bc494c712cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Langbeentjie Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.883908903299 18.716290328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang