Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbeentjie Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langbeentjie Inn bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat deel vorm van die gasheer se hoofwoning, met sy eie privaat ingang en is in Protea Village, Brackenfell geleë, wat gaste maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en ander toeriste-aantreklikhede in Kaapstad bied.

Albei eenhede het 'n rustieke oopplan-uitleg wat 2 gaste kan akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi beskikbaar vir gaste se vermaak.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en die eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums in Protea Village en die omliggende area geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Langbeentjie Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langbeentjie Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c079430c24c9647b07eddf4f7adf8c746bf13e6ce329ca28f9d0da3a7aad8c380f65e77296ae73dffe68424bc494c712cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Langbeentjie Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.883908903299 18.716290328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang