Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbeentjie Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langbeentjie Inn beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en is in Protea Village in Brackenfell. Die eiendom bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede in Kaapstad.

Beide rustieke oopplan-eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en die eenheid is naby verskeie restaurante en winkelsentrums in Protea Village en die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik. Ons het regtig lekker gebly, sal beslis weer daar inboek in die toekoms.
Jan 2024
Rene J
4.8
Baie netjies en mooi en gerieflik. Baie baie netjies en mooi.
Aug 2024
Celesté S
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike diens en netjiese plek. Die diens was baie goed en dit was maklik om in en uit te teken. Ons het net spesifiek vir 'n plek met veilige par...
Sien meer
Feb 2024
Bonokwakhe G
4.0
Great place. That place was just too perfect, pity I booked only 1 night there. If they can have a fenced gate, that would make it 100%...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Retha N
1.0
Nie oorgebly. Die dame was nie baie gelukkig dat sy vir my moes wag nie en was dus nie daar nie. Ons het nie tyd afgespreek nie. Voordeur van kamer 3 ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langbeentjie Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c079430c24c9647b07eddf4f7adf8c746bf13e6ce329ca28f9d0da3a7aad8c380f65e77296ae73dffe68424bc494c712cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 11 Langbeentjie Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.883908903299 18.716290328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang