Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Events

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Asemrowende omgewing en fantastiese stilte. Waarlik sielsvoedend. Die stal was baie netjies en skoon met alle benodighede na omgesien. Baie vriendelik ontvang en geen klagtes nie. Beslis 'n plek om jou siel te laat rus. Dag 1 se staproete was uitdagend maar beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Wonderlike verblyf en baie mooi omgewing. Ongelukkig was die weer onaangenaam, maar die kaggel het opgemaak daarvoor. Ons wil beslis teruggaan. Wonderlik vir fietsry en bergklim. Heerlike huis met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Baie lekker kuierplek in 'n mooi gedeelte van die Vrystaat. Ons het ons tydjie by Langeberg baie geniet. Alles was mooi skoon en netjies en is uitstekende waarde vir geld. Ons sal graag weer soontoe wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Het lekker ontspan, baie rustig gewees en wonderlike uitsig. Lekker naby Johannesburg, het nie ver gery nie. Baie bekostigbaar en die verblyf het alles wat jy nodig het met ’n wonderlike uitsig en lekker kaggel toe dit koud was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons gunstelingplek om te besoek. Ons is mal oor hierdie plek en was ons 2de besoek en sal beslis weer by Riana gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

If you are looking for peace and quiet, this is the place to go. Due to the nature of my visit (hunting in the area) it would have been nice to have a lock up safe on the premises. We truly love the solitude, stunning landscape and the peace and quiet. We will visit Langberg any time again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Baie lekker, ontspanne atmosfeer. Waarsku miskien klante met klein motortjies oor die laaste 2km se pad, dit kan 'n probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2020

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna Marie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

'n Aangename verrassing. Wat 'n pragtige omgewing en uitsonderlike mooi staproete oor die berg. Baie goed beplan om die mooiste met ons as stappers te deel. Ons was 16 stappers en Riana het ons tegemoet gekom met ekstra verblyf wat ons ongelooflik waardeer het. Almal was dit eens, wat 'n heerlike naweek van kuier en stap. Dankie aan Langberg se gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2019

Quiet and peaceful. We stay in The Stall, rustic, but nice and clean. The owners were very helpful and made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Koefontein Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZTlhMWIzLTU1ODUtNGU5My1hYjRjLTk4ZDc2NGNiZjkzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plaas Koefontein Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 09:00-17:00 17:00 -27.482361111111 29.218388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang