Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Events

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Koefontein Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langberg Events is in Vrede geleë in die oostelike Vrystaat. Langberg Breakaway bied 'n verskeidenheid van geriewe in een van die mees bereikbare en rustige oorde in die hartjie van die Hoogveld.

Die Stal is 'n opgeknapte skuur naby die hoofhuis. Dit het 'n ouwêreldse atmosfeer en dis ideaal vir 'n groot groep. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak op die onderste verdieping. Die boonste verdieping het 3 slaapkamers waarvan 2 elkeen 2 enkelbeddens en 1 van hulle 3 enkelbeddens het. Daar is ook braaigeriewe, 'n kroeg, yskas en 'n kaggel. Eetgerei en breekware word voorsien.

Gaste kan in die damme forel-visvang en die inheemse voëllewe, veldblomme en kleinwild op een van die 2 veilige, maar uitdagende voetslaanroetes ervaar.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Koefontein Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Langberg Events het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Koefontein Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZTlhMWIzLTU1ODUtNGU5My1hYjRjLTk4ZDc2NGNiZjkzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plaas Koefontein Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 09:00-17:00 17:00 -27.482361111111 29.218388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang