Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carlien D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik en netjies. Rustig en baie welkom gevoel. Baie gerieflik en netjies, wens ons kon langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky C
1 nag
5.0
Okt 2024

Sal volgende keer aand langer slaap. Lekker geslaap, stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathew G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Location comfort pets. The stay was lovely, the location is amazing. Right behind the cottage was a little hill you can climb, and when you get to the top, it reminds you of just how beautiful Africa is. The menu looked delicious, and we will be back to try it. The bed was comfy, the room was a good size, and they even allowed me to travel with my dog, which was really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Verrassing mooi gasvry lekker kos. Uitstekende oornag stop maar ook basis vir ontdekking van omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plek. Ons is baie vriendelik ontvang, ons "kraal" was baie netjies en skoon. Aandete was in die kamer bedien, lekkerste lamskenkel wat ek ooit geëet het. Sal die gasteplaas hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige wildsplaas, vriendelike diens en baie lekker vleis! Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Rus en vrede met lekker diep slaap. Heerlike stil en rustige blyplek. Die kamer sluit eetgerei in, wat dit wonderlik maak as jy jou eie kos saamsleep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Lekker, lekkerder, Langberg! Ongelooflik mooi, gerieflik en skoon. Heerlike aandetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Quiet and peaceful. Rustic and old school. Very cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het net daar oornag en vir ons was dit ideaal. Personnel is baie vriendelik. Aandete was baie goed veral die "lambshank". Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang