Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Langberg Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mathew G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew G

Location comfort pets.

The stay was lovely, the location is amazing. Right behind the cottage was a little hill you can climb, and when you get to the top, it reminds you of just how beautiful Africa is. The menu looked delicious, and we will be back to try it. The bed was comfy, the room was a good size, and they even allowed me to travel with my dog, which was really nice.

Daniel P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Verrassing mooi gasvry lekker kos.

Uitstekende oornag stop maar ook basis vir ontdekking van omgewing.

Deon P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Heerlike plek.

Ons is baie vriendelik ontvang, ons "kraal" was baie netjies en skoon. Aandete was in die kamer bedien, lekkerste lamskenkel wat ek ooit geëet het. Sal die gasteplaas hoog aanbeveel.

Elmari S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Pragtige wildsplaas, vriendelike diens en baie lekker vleis!

Dit was regtig baie lekker.

Harry L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L

Rus en vrede met lekker diep slaap.

Heerlike stil en rustige blyplek. Die kamer sluit eetgerei in, wat dit wonderlik maak as jy jou eie kos saamsleep.

Karien J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Lekker, lekkerder, Langberg!

Ongelooflik mooi, gerieflik en skoon. Heerlike aandetes.

Armin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin S

Quiet and peaceful.

Rustic and old school. Very cool.

Salmon S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon S

Ons het net daar oornag en vir ons was dit ideaal.

Personnel is baie vriendelik. Aandete was baie goed veral die "lambshank". Lekker ontbyt.

Gerrit V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Rustige plaasatmosfeer!

Netjiese en goed toegeruste verblyf in 'n veilige en stil omgewing.

Marchel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel F

Ons het baie lekker gebly.

Ons het veral die rustigheid van die plek geniet.

Stephan T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Uitstekend.

Langberg is 'n uitstekende verblyfopsie naby Kimberley. Die kamer is ruim, en al die toerusting baie toepaslik vir die atmosfeer. Die diens is uitstekend. Dis naby die N12, maar ver genoeg om nie die geraas te hoor nie.

Brian R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Nice resort.

Pretty place. Well situated. I recommend they get some citronella candles to deter insects.

Cornelius V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V

Verfrissend na lang dag op die paf.

Kan Langberg enige tyd aanbeveel, is egter nie geskik vir gestremde persone nie.

Carina L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Netjies en gemaklike kamers. Heerlike kos en baie spasie vir kinders.

Ons het heerlik geslaap, gekuier en gespeel by Langberg. Klein kinders het dit ook baie geniet. Pragtige plek, alles was perfek.

Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

100%.

Everything that we needed.

Erin R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin R

Wonderful.

The location at Langberg Guest Farm is perfect, the service is 10/10, and the food is fantastic! It surpassed my expectations. If you are a light sleeper like I am, the air conditioning system might keep you awake. However, once I turned it off, I slept wonderfully. Overall, I would rate it 10/10.

Petra W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Pragtige plek. Sal definitief weer daar oorbly!

Baie netjies en 'n baie rustige plek om oor te bly!

Rita F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Heerlik veilig en rustig in die natuur.

Baie goeie waarde vir geld. Die eenheid was skoon en ons het veral die braai op die stoep geniet. Daar word ook voorsiening gemaak vir beurtkrag.

Bossie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie K

Ons het net oornag.

Het laatmiddag opgedaag en was dadelik en vriendelik gehelp. Selfs met beurtkrag was daar lig aangesien daar 'n "inverter" beskikbaar was. Ons het donker oggend weer vertrek. Alles was netjies en skoon.

Gerhard S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Wonderlike gasvryheid in die platteland.

Annalise en Paul was baie gasvry, vriendelik en toeganklik. Ons het nooit 'n tekort aan enige iets gehad nie.

Steve Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve Y

A very nice and convenient stopover from Cape Town to Botswana.

The dinner we ordered was superb and a real treat after a long day's driving.

Antoinette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Puik oornag.

Baie dankie aan Juanita. Ons het baie welkom gevoel. Die kamer was skoon, netjies en prakties. Ons het baie lekker gebraai en die plekkie het alles wat ons nodig gehad het.

Franci J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci J

Heerlike en rustige plaas- en plattelanse kuier waartydens ons bederf en baie welkom gevoel het.

Lieflike kamer: huislik, kreatief en stylvol ingerig. Netjiese plaaswerf met vele interessante kuierhoekies. Aandete in die restaurant by 'n kaggel is uit die boonste rakke. Bestuurderes is knap en uitmuntende gasvrou. Aandwandeling onder die sterre in veilige omgewing. Sal maklik sommer vir 'n paar dae hier wil oorbly!

Ernie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie L

Rustige oornag.

Die ouwêreldse plaas het ons behoorlik uit die stad laat ontsnap. Dankie.

Frans L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Baie netjiese lodge op werkende plaas! Het heerlike aandete gehad wat vooraf bespreek was. Welgedaan!

Sal beslis weer daar aandoen en aanbeveel vir familie en vriende.

Morne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

'n Heerlike, rustige akkommodasie. Skud die geraas van die stad af.

Akkommodasie is baie ruim en die kombuis is volledig toegerus om heerlik te braai.

Susan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Delightful and comfortable stop over.

Was surprised to see how beautiful the farm was. Really enjoyed a comfortable stay after a long drive. The welcome was warm and the dinner was delicious! Highly recommend it even for longer stays.

Rita F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Lieflike, rustige oornagplek.

Ons het die rustigheid en veilige braai op die stoep baie waardeer. Kan dalk net aanbeveel dat daar back-up ligte aangebring kan word vir load shedding. Daar was wel 'n glas parafienlamp. Gelukkig het ons 'n 12V-lig gehad wat ons vroegtydig kon koppel en wat heerlik lig op die stoep gegee het.

Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Excellent value for money. Very neat, clean and friendly hostess.

Excellent value for money. Very neat, clean and friendly hostess. Conveniently close to town and to Mokala National Park. Love the units. Very stylish, clean and welcoming.

Renier K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier K

Uistekend.

Die personeel by Langberg Guest Farm is uitstekend en die manier waarop hulle 'n persoon ontvang en onthaal is net puik.

Kerry R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry R

Lovely farm stay, far enough from N12.

Nice place to stay, just far enough on a 2km dirt road so you dont hear traffic. Delicious dinner. Fun farm swimming reservoir. Only bad thing is annoying flies.

Stephne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne K

Goed geleë. Ontvangs was bietjie haastig.

Koue stort gehad, maar personeel het gou alternatief gereël. Kraal 2 het 'n baie sterk reuk gehad, gewonder wat dit was.

Marinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V

Baie lekker rustig op die plaas.

Pragtige plek met mooi natuurskoon.

Arrie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arrie N

Stilte.

Behalwe die netheid van die badkamers was die plek redelik aangenaam om in te oornag. Darm ent van die grootpad af wat stilte en rus vir seker verseker. Die lambshank was great wat ons vir aanete (ekstra) gekry het.

Wilna M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Heerlike en skoon verblyf!

Dis 'n pragtige, skoon en veilige verblyf op 'n pragtige plek met skoon plaaslug!. Dankie Juanita vir jou behulpsaamheid met ons gevriesde goedjies. Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer daar oornag.

Dane P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dane P

Baie lekker.

Baie lekker geslaap. Kamer was mooi skoon. Nie baie dierevriendelik nie al word hulle toegelaat. Ongemaklik om die diere heeltyd aan 'n leiband te moet hê, maar sonder diere is dit 'n uitstekende oorslaapplek.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang