Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Langberg Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley.

Hierdie eenhede is met oudhede gemeubileer en het lugversorging. Elke eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis. Die oopplan-eenheid het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en toilet en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na ’n privaat stoep met ’n ingeboude braai-area.

Die plaas het ’n kapel vir ’n intieme trouseremonie, en daar kan ’n onthaal in die skuur of op die stoep gehou word. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Keagan F
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and beautiful. We had a very peaceful and comfortable stay with beautiful scenery.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Glynis S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, quiet farm stay. We have stayed at Langberg several times and enjoyed our latest visit as always. Our host was very helpfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Eras B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik, wonderlik, uitsonderlik. Dit was baie lekker. Die kamers is ruim en aangenaam. Die kuiers by die braai area was ook aangenaam.
Mrt 2025
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Lovely place to stay. Gorgeous, exceptionally clean, great food, friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jaco B
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks. Lekker oornag plek oppad huistoe. Mooi braaigeriewe en vleis met bykosse gereël vir ons.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Langberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456