Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Bayside Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 2, Myburg Park, Langebaan, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Langebaan Bayside Cottage is 'n Weskus-styl kothuis in Langebaan. Hierdie eenheid het sy eie trappe af na die strand.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 5 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind.

Die ander slaapkamers het 2 driekwartbeddens en lei na die kinderkamer met 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n uitsig oor die strandmeer.

Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en kan op die grasperk ontspan, braai of 'n ete by die buite-eetarea geniet terwyl hulle uitsigte oor die strandmeer geniet. Gaste het ook toegang tot die patio in die agterplaas, 'n eetarea en 'n vrystaande braai.

Die kothuis is langs Denlyn Park, 'n baie gewilde park in Langebaan met oorgenoeg doendinge vir kinders. Dit is stapafstand vanaf die Weskus Nasionale Park, die seiljagklub, restaurante, winkels en ander besienswaardighede.

Die klein Weskus-huisie is perfek vir 'n ongelooflike kus-gesinsvakansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xKinderbed vir 2
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Langebaan Bayside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lagoonstraat 2, Myburg Park, Langebaan, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Bayside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 2, Myburg Park, Langebaan, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18cb32693e6e7f7fb46bc2cb8b6e9830c50febda07458ff1fdc97bfe680f917fbc371355b91f8be8edace5cb19d5d333962c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 2 Lagoon Street Myburg Park 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.10245405896 18.032311718073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang