Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Beach Towers

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was prentjie mooi. Dit was uit en uit die mooiste plek waar ons gebly het tydens ons blomme trip. Ons het so lekker gebly dat ons sommer nog 'n aand bespreek het. Die see-uitsig is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker Kaap, net koud en nat. Dit was 'n heerlike mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige seeuitsig en lekker verblyf. Pragtige seeuitsig vanaf die kamer en stoep en by die walkway na strand en drie restaurante. Die bed slaap baie lekker en die stort se water is lekker sterk. Baie vriendelike personeel en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker wegbreek! Pragtige uitsig! Skoon en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

10 uit 10. Ek het die verblyf geboek namens my kollega en sy wil vir julle 10 sterretjies gee vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sien sterre. Skoon, netjies en gerieflik. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik, sal weer gaan. Verblyf was heerlik. Baie stil teen die strand wat loopafstand is. Naby aan winkels en die mees vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augusta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We received a warm welcome and the staff was very friendly. Will do it again. We received a warm welcome and the staff was very friendly. Will do it again. Thank you to the staff of Langebaan Beach Towers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer gaan. Mooiste uitsig ooit. Klank van die see is fantasties. Plekkie is klein maar netjies. Ons het heerlik gebly. Die balkon is heerlik om te hê en net te kan sit en kyk vir die see. Die een stoel kort net bietjie aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitsig, uitsig, uitsig. Kon nie vir 'n beter uitsig vra nie. Baie behulpsaam en vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c392ff9c2a1bf1458b098dce4995d6f4afde1564d47b2397201f70db3b189a051168358f5979efeebef90e3910a442bba1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 36 Casos Street Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.052951691403 18.043316770226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang