Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Beach Towers

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Elhoise H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly. Wens ek kon nog 'n week bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwi W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik, mooi uitsig en naby genoeg aan alles wat jy nodig kan hê. Ons het baie lekker gebly. Mal oor die see-uitsig vanaf die kamer en love hoe ons net gou vinnig af strand toe kan stap. Dis ook naby aan restaurante en die ontbyt fasiliteite is net so amazing met baie oulike dames wat ons bedien het. Dit het wel bietjie raserig geraak nou en dan tydens ons besoek van ander gaste wat deure toeklap. Vir ons wat koffie drinkers is, was daar nie genoeg suiker nie, asook geen melk nie. Hulle het darem vir ons 'n bekertjie melk gestuur, maar ons het wel die volgende dag nog suiker en melk self gaan koop. Bietjie meer toiletpapier sal ook aanbeveel word. Sal ook aanbeveel dat daar 'n lappie of paper towel in die kamer is. Maar ons het verder baie lekker gerus en lekker gebly en sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Out of this world, will definitely be back! Amazing, perfect location and what a view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli Hunt H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oeg, dit was absoluut fantasties. Die ligging is perfek, die diens en vriendelik. Oeg, dit was absoluut fantasties. Die ligging is perfek, die diens en vriendelikheid nog beter. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramonia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Very relaxing and comfortable for us as it was our anniversary. The place was within walking distance from restaurants, which made the beach walk very romantic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Verblyf was geskik vir my besigheidsbesoek in die area. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent 100%. Was baie mooi en baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooiste see uitsig. Sal dit beslis aanbeveel. Baie rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxed and rejuvenated. Loved the beach view with its peace and calmness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Pragtige ligging. Laat weet dalk net in julle advertensie dat daar so baie trappe is. Die ouer gaste sukkel maar bietjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c392ff9c2a1bf1458b098dce4995d6f4afde1564d47b2397201f70db3b189a051168358f5979efeebef90e3910a442bba1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 36 Casos Street Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.052951691403 18.043316770226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang