Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Beach Towers

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langebaan Beach Towers is in die privaat landgoed Calypso Beach in Langebaan geleë en bied verblyf met manjifieke see-uitsigte vanuit meeste van die kamers. Hierdie eiendom aan die strand is net 'n paar treë af na die strand met perfekte golwe om te geniet. Slegs 1 km van Laguna Mall af vir kruideniersware en noodsaaklikhede en stapafstand vanaf die gewilde Mykonos-oord waar jy die gons, heerlike restaurante, bootritte en ander prettige aktiwiteite wat aangebied word, sal vind.

Hierdie knus gastehuis bied nie net gaste 'n rustige en luukse wegbreeknaweek vir 2 nie, maar beskik ook oor gesinskamers en kan voorsiening maak vir korporatiewe kliënte wat 'n ontspanne omgewing wil soek tydens hul sakereis. Al ons kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en klerekas. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Elke kamer het ook sy eie privaat badkamer en meeste van die kamers het 'n balkon met see-uitsigte. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea op die ontvangsvloer waar ontbyt, middagetes of aandetes op versoek beskikbaar is. In die sitarea sal jy ook voor die kaggel kan ontspan of 'n skemerkelkie op die groot patio buite geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir Langebaan Beach Towers
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Beach Towers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c392ff9c2a1bf1458b098dce4995d6f4afde1564d47b2397201f70db3b189a051168358f5979efeebef90e3910a442bba1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 36 Casos Street Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.052951691403 18.043316770226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang