Langebaan Breakaway
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Victor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene H - Aug 2024
Algehele gradering
Uitsonderlik lekker gebly.
Langebaan Breakaway se terugvoer
So bly julle het lekker gebly.
Vertrou ons sien julle gou weer in Langebaan.
Vic & Leslie
Ansie G - Jul 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
Langebaan Breakaway se terugvoer
Baie bly julle het julle kuier geniet. Sien uit om julle weer in Langebaan te sien kuier. Vic & Leslie
Llewelyn M - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer
Shane H - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful in so many ways.
Langebaan Breakaway se terugvoer
So glad you enjoyed your stay. We trust we will see you again soon in Langebaan. Kind regards, Vic & Leslie
Anthea E - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en die gasheer, Victor, is baie vriendelik.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Hello Anthea, baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien julle graag weer in Langebaan.
Vic & Leslie
Corni O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Moet volgende keer langer bly
Aydon W - Apr 2024
Algehele gradering
Splendid.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Best regards
Vic
Magda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Stap in onmiddelik voel soos jy is by die huis.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier.
Ons vertrou ons sien julle weer in lbaan.
Blessings
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging met 'n pragtige uitsig.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Vertrou ons sien julle weer wanneer julle 'n draai maak in die Weskus.
Groete, Vic en Leslie
Karin D - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en lekker.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer in die Weskus te sien.
Vic & Leslie
Hymie S - Apr 2024
Algehele gradering
Wooneenheid wat baie netjies is met mooi uitsig en vriendelike eienaar.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Vertrou ons sien julle weer in Langebaan. Seënwense. Vic & Leslie
Dewald G - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Sien julle graag weer in die Weskus.
Lindy P - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Dankie dat julle by Langebaan Breakaway oornag het.
Altyd welkom om weer te kom.
Vic & Leslie
Riefaat D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful & relaxing.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you again soon.
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly. Vertrou ons sien julle weer in die Weskus.
Wayne T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en plesierig.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Dankie hoor. Bly jy het lekker gebly.
Sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Inge G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige Weskus wegbreek.
Langebaan Breakaway se terugvoer
Bly dat julle ons ateljee geniet het.
Sien uit om julle spoedig weer te kan verwelkom
Grote Vic & Leslie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang