Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Breakaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marlene H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitsonderlik lekker gebly. Baie warm ontvang deur eienaar. Pragtige ruim woonstel met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
So bly julle het lekker gebly. Vertrou ons sien julle gou weer in Langebaan. Vic & Leslie

Ansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal beslis aanbeveel! Was baie rustig en 'n pragtige plek, met alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker ontspanne paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Baie bly julle het julle kuier geniet. Sien uit om julle weer in Langebaan te sien kuier. Vic & Leslie

Llewelyn M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Die kuier was baie lekker, gasvryheid ervaar en omgewing was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Baie bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer

Shane H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful in so many ways. Peaceful and calm, love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
So glad you enjoyed your stay. We trust we will see you again soon in Langebaan. Kind regards, Vic & Leslie

Anthea E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Netjies en die gasheer, Victor, is baie vriendelik. Ons het die verblyf baie geniet, sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Hello Anthea, baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien julle graag weer in Langebaan. Vic & Leslie

Corni O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker rustige wegbreek. Baie vinnige kuiertjie. Maar wow, dit was regtig 'n baie lekker ervaring. Super vriendelike gasheer. Skoon en perfek toegerus. Baie lekker geslaap. Goeie kwaliteit beddegoed. Handdoeke. Kombuisware. En lekker privaat. Baie dankie Vic. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Bly julle het lekker gekuier. Moet volgende keer langer bly

Aydon W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Splendid. It is a beautiful apartment with the most friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Glad you enjoyed your stay. Best regards Vic

Magda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Stap in onmiddelik voel soos jy is by die huis. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Baie bly julle het lekker gekuier. Ons vertrou ons sien julle weer in lbaan. Blessings

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging met 'n pragtige uitsig. Ons het dadelik tuis en welkom gevoel. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy sou nodig hê vir selfs 'n lang verblyf. Vic is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Vertrou ons sien julle weer wanneer julle 'n draai maak in die Weskus. Groete, Vic en Leslie

Karin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gemaklik, skoon en lekker. Ons het baie lekker en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer in die Weskus te sien. Vic & Leslie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bf9e6a82e89c138ffb7fdb795eafb88e21d28e0fa760cee7b25f8ef0958ff797a68e463a094b2d2120ba07b815606f0fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 5 Puffin Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.085627174266 18.047504265676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang