Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Breakaway

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langebaan Breakaway is 'n lieflike selfsorg-vakansieateljee met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die pragtige Langebaan Buiteklub geleë is. Dit word via trappe bereik en is ideaal vir 'n gesin wat die Weskus wil verken.

Dié ateljee bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaat-mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

'n Enkelbed en enkelslaapbank is ook in hierdie leefarea beskikbaar. Hierdie spasie het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai. Tydens beurtkrag is daar 'n omskakelaar wat die ligte, Wi-Fi en TV sal rugsteun.

Die ligging van hierdie eenheid is net 'n kort entjie se ry vanaf die hoofswemstrand asook lieflike winkels en restaurante. Hierdie ateljee bied see-uitsigte in die verte vanaf die leefarea en slaapkamer. Gaste kry veilige parkeerplek in die landgoed.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marlene H
Saam met vriende
5.0
Uitsonderlik lekker gebly. Baie warm ontvang deur eienaar. Pragtige ruim woonstel met alles wat jy nodig het.
Aug 2024
Ansie G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel! Was baie rustig en 'n pragtige plek, met alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker ontspanne paar dae.
Jul 2024
Llewelyn M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Die kuier was baie lekker, gasvryheid ervaar en omgewing was baie mooi.
Jun 2024
Shane H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful in so many ways. Peaceful and calm, love the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Anthea E
Gesin met tieners
5.0
Netjies en die gasheer, Victor, is baie vriendelik. Ons het die verblyf baie geniet, sal definitief weer terug wees.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Breakaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puffin-straat 5, Langebaan Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bf9e6a82e89c138ffb7fdb795eafb88e21d28e0fa760cee7b25f8ef0958ff797a68e463a094b2d2120ba07b815606f0fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 5 Puffin Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.085627174266 18.047504265676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang