Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Langebaan Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Philla L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philla L

Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is lekker ruim. Sal dit vir seker aanbeveel.

Craig F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F

Lovely!

The perfect spot in Langebaan. You can easily access the facilities and attractions. Security is on point. The estate is well-managed.

Teri H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teri H

Our home away from home!

The house is centrally located in Langebaan, close to the lagoon, shopping centre, and restaurants. The house is fully equipped with everything you need, very clean, and has a nice "home away from home" feel. Communication was excellent, thank you. We will definitely be back very soon.

Suzaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S

Ons het heerlik gekuier en lekker gebly - dankie Theuns!

Ons het heerlik gebly. Die Weskus Marathon het op die landgoed begin, so dit was die perfekte ligging vir ons!

Eugene A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A

Excellent.

The pictures uploaded don't do the place justice. The place was very nice. The facilities and even the staff were friendly. Would definitely make use of this place again.

Iván C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iván C

Netjies, skoon en goeie kommunikasie.

Huis was skoon, kamers was netjies.

Faika M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faika M

Was absolutely amazing.

Stay was amazing. An outside braai would also be good. And also more lights for loadshedding.

Quintin R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin R

Baie goed toegerus, gerieflik, veilige en netjiese verblyf. Die estate is sentraal geleë en is binne 5 minute van Langebaan se hoofstrand, asook die hoofwinkelsentrum af.

Die eienaar van die eenheid gaan die ekstra myl om die verblyf baie gerieflik te maak. Dit is 'n baie netjiese onderhoude eenheid voorsien met al die nodige geriewe. Sal dit beslis aanbeveel. Die estate bied 'n wye verskydenheid aktiwiteite binne 'n veilige omgewing. Die estate se personeel is vriendelik en behulpsaam.

Alicia L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Gemaklik, mooi, veilig.

Was 'n groot groep mense wat gemaklik in die huis kon te werke gaan. Baie netjies en is omring deur natuur.

Leeann S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leeann S

Ongelooflik.

Wifi/fibre situasie was 'n vreeslike ongerief anders as dit was dit 'n goeie belewenis.

Jurina P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina P

Feestelik. Baie gemaklike en lekker kuier huis.

Alles was blinkskoon en netjies. Eienaar was baie behulpsaam en gemaklik.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang