Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Philla L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gekuier en lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die huis is lekker ruim. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely! The perfect spot in Langebaan. You can easily access the facilities and attractions. Security is on point. The estate is well-managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teri H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Our home away from home! The house is centrally located in Langebaan, close to the lagoon, shopping centre, and restaurants. The house is fully equipped with everything you need, very clean, and has a nice "home away from home" feel. Communication was excellent, thank you. We will definitely be back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Ons het heerlik gekuier en lekker gebly - dankie Theuns! Ons het heerlik gebly. Die Weskus Marathon het op die landgoed begin, so dit was die perfekte ligging vir ons!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Excellent. The pictures uploaded don't do the place justice. The place was very nice. The facilities and even the staff were friendly. Would definitely make use of this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iván C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Netjies, skoon en goeie kommunikasie. Huis was skoon, kamers was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faika M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Was absolutely amazing. Stay was amazing. An outside braai would also be good. And also more lights for loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie goed toegerus, gerieflik, veilige en netjiese verblyf. Die estate is sentraal geleë en is binne 5 minute van Langebaan se hoofstrand, asook die hoofwinkelsentrum af. Die eienaar van die eenheid gaan die ekstra myl om die verblyf baie gerieflik te maak. Dit is 'n baie netjiese onderhoude eenheid voorsien met al die nodige geriewe. Sal dit beslis aanbeveel. Die estate bied 'n wye verskydenheid aktiwiteite binne 'n veilige omgewing. Die estate se personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia L
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Gemaklik, mooi, veilig. Was 'n groot groep mense wat gemaklik in die huis kon te werke gaan. Baie netjies en is omring deur natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Ongelooflik. Wifi/fibre situasie was 'n vreeslike ongerief anders as dit was dit 'n goeie belewenis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang