Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Langebaan Country Estate is 'n dubbelverdiepinghuis op 'n landgoed van dieselfde naam. Dit is 150 m van die klubhuis, swembad, gimnasium en putt-puttbaan af en bied 'n uitsig oor die rolbalbane aan die een kant en Saldanhabaai aan die ander kant.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddnes. Daar is 2 stapelbeddens in die vierde slaapkamer Die huis het ook 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n addisionele yskas-vrieskas in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele, wat op sy beurt lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die huis bied ook 'n binnebraai-area wat lei na die stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eiendom het 24 uur-sekuriteit met veilige parkeerplek op die perseel. Dit is baie sentraal geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Philla L
5.0
Ons het heerlik gekuier en lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die huis is lekker ruim. Sal dit vir seker aanbeveel.
Jun 2024
Craig F
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely! The perfect spot in Langebaan. You can easily access the facilities and attractions. Security is on point. The estate is well-m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Teri H
Gesin met klein kinders
5.0
Our home away from home! The house is centrally located in Langebaan, close to the lagoon, shopping centre, and restaurants. The house ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Iván C
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en goeie kommunikasie. Huis was skoon, kamers was netjies.
Mrt 2023
Faika M
Gesin met tieners
5.0
Was absolutely amazing. Stay was amazing. An outside braai would also be good. And also more lights for loadshedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang