Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis is in die Langebaan Country Estate geleë binne 150 m van die klubhuis, swembad, gimnasium, putt-putt baan, en met 'n uitsig oor die rolbalbane aan die een kant en Saldanha baai aan die ander kant.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens en die vierde met 2 stapelbeddens. Die huis het 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, asook 'n aparte gastetoilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser sowel as 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n bykomende yskas-vrieskas in 'n aparte opwaskamer. Van die kombuis af lei die eetarea met 'n etenstafel en stoele, en brei uit na die sitkamer wat gemaklike sitplek en 'n TV het.

Dié huis bederf met 'n binnebraai-area wat ook uitloop op die patio wat buitemeubels sowel as braaigeriewe het.

Die eiendom bied veilige 24 uur-sekuriteit met veilige parkeerplek op die perseel en is baie sentraal geleë vir al die gaste se vakansiebehoeftes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Langebaan Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang