Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Escape Self Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Baie lekker en gasvryheid, goed behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker wegbreek in 'n lieflike ruim kuier plekkie. Ons het baie lekker gebly by Langebaan Escape. Andre het ons baie warm en vriendelik ontvang. Ons was verbaas hoe lekker ruim die eenheid was. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Met die koue weer kon ons elke aand lekker binne braai. Baie dankie vir alles, Andre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Skoon, gerieflike en goed beplande akkommodasie! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer - baie dankie! Ons verblyf was net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic. Let me start with the Wi-Fi: it was a very good and stable connection. It was nice to have full DSTV while on holiday. The friendliness of our host was exceptional. The environment was safe, and we felt very secure. The additional bedding was also a plus. It was also great to have a bath and shower while on holiday. We also enjoyed the indoor braai. It created a cosy evening indoors while it was chilly outside, and we had a great time braaing. We really felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dis nou regtig 'n "home away from home"! Fantasties! Ons sal beslis terugkeer. Ons was aangenaam verras met 'n klein tafeltjie en stoeltjies spesiaal vir die kinders, asook plastiese glase, koppies en eetgerei vir die kleinspan. Braaigeriewe, goed toegeruste kombuis met skoon en snoesige beddegoed. WiFi en binne braai vir die koue dae. Wasmasjien vir langer kuier en twee aircons vir warmer dae. Ligte tydens beurtkrag, badkamer met 'n heerlike stort en bad, stil area, ag die goeie dinge hou nie op nie! Baie dankie, ons het regtig lekker gekuier en sal beslis volgende jaar terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker see spasie veilig. Baie cosy en lekker veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die gasheer Leon het ons verwelkom en ons sommer dadelik laat tuis voel. Baie. Die plek was netjies en die ligging rustig en nie ver van sentrums af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Was baie netjies en skoon en perfek met omheinde tuin vir ons Scotties. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly. Dankie. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph O
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Verrissend en heerlik. Verskriklik lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bogey-boulevard 37, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b8fdbebac57377194b541b6bb6fa7ae86f9315b35267a29a5ba4411465098d219d0e48ea665bdf6d983aec59c888816db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 37 Bogey Boulevard Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080100298688 18.042336066132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang