Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Golf Lagoon Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Langebaan Golf Lagoon Haven is 'n lieflike selfsorghuis in Langebaan Country Estate in Langebaan en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n ingeboude braai in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is naby die klubhuis, gemeenskaplike swembad, tennisbane, gimnasium, restaurant asook die landgoed se lieflike stap- en fietsryroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Golf Lagoon Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijtstraat 55B, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cb1333bf661cd572b5c7627b9197b3eddd0b4c05c54fa94b81849722705a3e1473b8371a463741445514d518f12961cd2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 55B Perkijt Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0740611 18.0569715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang