Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Langebaan Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nadia V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Kamer is netjies en skoon. Lekker stoep.

Bea P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Netjies, gerieflik en vriendelik.

Robbie en sy vrou het ons bederf met cappuccino's en die kamer was baie netjies ingerig. Vat maar 'n battery-liggie saam vir as beurtkrag inskop.

Richard B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Dit was fantasties, atmosfeer fantasties, die bystand van beide partye en die eienaar was puik,.

Dit was 'n baie aangename en rustige 3 dae vir my en vroulief, albei het dit geniet. Kon die Springbokke teen Aussies gaan kyk het by Roksies bar, en daar het ons saamgeskreeu vir die oorwinning deur die Springbokke. Die klein bekommerniss was die pryse vir die 2 large chips, en 2 Brutul ciders teen totaal R124. Pryse baie duur, 2 chips het gelyk soos medium teen large pryse, die 2 ciders was teen 'n volle 6 packs se prys wat ons gewoonlik koop by Checkers of PnP teen R89,00 maar Roksis charge us @ 2 X R68.

Natalie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Great hosts. Nice room.

My first trip to Langebaan. Nice place to stay. I would recommend it.

Langebaan Guest House se terugvoer

Hi Natalie

You are always welcome back.

Warm Regards
Robbie and Angela

Langebaan Guest House
Sharon C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C

Dt was baie lekker daar.

Dis alles wat hulle gesê het. Eienaars baie vriendlik en behulpsaam. Ek sal net wil hê dat hulle 'n TV in hul kamers moet sit, want soms wil 'n mens miskien iets kyk of sport. Ek is 'n persoon wat nie heeltyd daarvan hou om op my foon te wees nie, want ek werk heelweek met kliënte op my foon en dan wil ek net 'n bietjie afskakel van my foon. Ons sal enige tyd terug gaan, die keer 'n bietjie langer.

Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N

Netjies en skoon.

Dit was baie netjies en skoon, maar daar is geen kamers met 'n see-uitsig soos op die foto's nie.

Langebaan Guest House se terugvoer

Hello Johan,

Yes, our guesthouse is neat and tidy. Please review the photos of your deluxe room. You will find our photos exactly showing the lagoon view. If I can remember, the blind was closed in the room you booked and stood in for less than a minute, but never slept in.

Whilst we accept your praise, we need to bring correction to your inaccurate claim. There is no misrepresentation in our photos at all.

We expect an apology from you for this false statement.

Warm regards,
Robbie and Angela

Langebaan Guest House
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Philluppa Etresha G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philluppa Etresha G

Awesome and amazing.

Great service. Only disadvantage was to share a bathroom.

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkrylaan 36A, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28bddf745f8bd5ee382a9ec445391b5f6d42a3ea91ea773d209f99332769655939cdba8904fbe4d02ccd11148a54977bc72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 36A Park Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.105257 18.041253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang