Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Nadia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly. Kamer is netjies en skoon. Lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies, gerieflik en vriendelik. Robbie en sy vrou het ons bederf met cappuccino's en die kamer was baie netjies ingerig. Vat maar 'n battery-liggie saam vir as beurtkrag inskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties, atmosfeer fantasties, die bystand van beide partye en die eienaar was puik,. Dit was 'n baie aangename en rustige 3 dae vir my en vroulief, albei het dit geniet. Kon die Springbokke teen Aussies gaan kyk het by Roksies bar, en daar het ons saamgeskreeu vir die oorwinning deur die Springbokke. Die klein bekommerniss was die pryse vir die 2 large chips, en 2 Brutul ciders teen totaal R124. Pryse baie duur, 2 chips het gelyk soos medium teen large pryse, die 2 ciders was teen 'n volle 6 packs se prys wat ons gewoonlik koop by Checkers of PnP teen R89,00 maar Roksis charge us @ 2 X R68.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Great hosts. Nice room. My first trip to Langebaan. Nice place to stay. I would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Langebaan Guest House
Hi Natalie You are always welcome back. Warm Regards Robbie and Angela

Sharon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Dt was baie lekker daar. Dis alles wat hulle gesê het. Eienaars baie vriendlik en behulpsaam. Ek sal net wil hê dat hulle 'n TV in hul kamers moet sit, want soms wil 'n mens miskien iets kyk of sport. Ek is 'n persoon wat nie heeltyd daarvan hou om op my foon te wees nie, want ek werk heelweek met kliënte op my foon en dan wil ek net 'n bietjie afskakel van my foon. Ons sal enige tyd terug gaan, die keer 'n bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Netjies en skoon. Dit was baie netjies en skoon, maar daar is geen kamers met 'n see-uitsig soos op die foto's nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robbie
Langebaan Guest House
Hello Johan, Yes, our guesthouse is neat and tidy. Please review the photos of your deluxe room. You will find our photos exactly showing the lagoon view. If I can remember, the blind was closed in the room you booked and stood in for less than a minute, but never slept in. Whilst we accept your praise, we need to bring correction to your inaccurate claim. There is no misrepresentation in our photos at all. We expect an apology from you for this false statement. Warm regards, Robbie and Angela

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Philluppa Etresha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Awesome and amazing. Great service. Only disadvantage was to share a bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkrylaan 36A, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28bddf745f8bd5ee382a9ec445391b5f6d42a3ea91ea773d209f99332769655939cdba8904fbe4d02ccd11148a54977bc72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 36A Park Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.105257 18.041253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang