Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Long Beach Cabanas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Marissa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gekuier by die kaggel. Heerlik, veilig, sentraal geleë en alles presies wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Superb. A great spot in an excellent location, a lovely few restaurants nearby for morning coffee, lunch and dinner. Almost direct access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Good morning Kyle. We are happy knowing you and your family enjoyed your stay at Long Beach Cabanas. We hope to see you back in the near future. Kind regards, Marelie

Roxanne H
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Baie lekker verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is 'n pragtige omgewing en loopafstand van die strand en restaurant af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Amazing. Close to the beach and other amenities. We had no problem collecting and dropping the key. We were there with my parents and everybody enjoyed the stay. The big fireplace was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Stunning plek met puik ligging. Langebaan Long Beach Cabanas se verblyf was baie aangenaam. Het heerlik gekuier. Huise het alles wat mens nodig het en is baie netjies onderhou. Lekker naby aan die see en aan bekende restaurante. Sal dit definitief aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Goeie dag Riaan. Ons is baie bly om te hoor julle het die kuier by ons Long Beach Cabanas geniet. Baie dankie dat julle die eenhede so netjies gelos het! Hoop om julle spoedig weer terug te sien by ons. Vriendelike Groete.

Estherine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

Lekker gebly en goed geleë. Kan dit aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanerien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Rustig. Ons het so 'n lekker tyd gehad, sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Geagte Jeanerien Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer. Vriendelike groete Long Beach Cabanas

Annes T
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie lekker gekuier. Die plek was skoon en netjies en die persoon wie ons gehelp het om die sleutels te kry het gedurig gekomminikeer en sy was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurencia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Dear Mrs Moss, Hope you are well, thanks for your great feedback, its highly appreciated. Hope to see you back soon. Greetings, Long Beach Cabanas Langebaan

Arnold Lionel Allan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie netjies. Goeie ligging naby die Langebaan Strandmeer. Veillighied eerste gestel. Langebaan Long Beach Cabanas is baie maklik om te vind. Die eienaars doen baie moeite om die inklok proses te vergemaklik. Stapafstand vanaf die lagoon en restaurante. Netheid word voorop gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Baie dankie vir u terugvoering, dit word hoog op prys gestel. Hoop om jul gou weer terug te sien. Mooi dag verder

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246c815a8d4c5ea8564d7d47c33bc1589fd236a4acc3c5dd2001fd2b847febd3b514eaf136aeba57ad6c50cd7777ddaeb85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag (plek vir 5) 56 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.081595852593 18.032997588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang