Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Long Beach Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Langebaan Long Beach Cabanas
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marissa E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa E

Heerlik gekuier by die kaggel.

Heerlik, veilig, sentraal geleë en alles presies wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Kyle M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle M

Superb.

A great spot in an excellent location, a lovely few restaurants nearby for morning coffee, lunch and dinner. Almost direct access to the beach.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Good morning Kyle.

We are happy knowing you and your family enjoyed your stay at Long Beach Cabanas. We hope to see you back in the near future.

Kind regards, Marelie

Langebaan Long Beach Cabanas
Roxanne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Baie lekker verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is 'n pragtige omgewing en loopafstand van die strand en restaurant af.

Elize S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S

Amazing.

Close to the beach and other amenities. We had no problem collecting and dropping the key. We were there with my parents and everybody enjoyed the stay. The big fireplace was a huge plus.

Riaan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Stunning plek met puik ligging.

Langebaan Long Beach Cabanas se verblyf was baie aangenaam. Het heerlik gekuier. Huise het alles wat mens nodig het en is baie netjies onderhou. Lekker naby aan die see en aan bekende restaurante. Sal dit definitief aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Goeie dag Riaan.
Ons is baie bly om te hoor julle het die kuier by ons Long Beach Cabanas geniet.
Baie dankie dat julle die eenhede so netjies gelos het!

Hoop om julle spoedig weer terug te sien by ons.
Vriendelike Groete.

Langebaan Long Beach Cabanas
Estherine K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estherine K

Lekker gebly en goed geleë.

Kan dit aanbeveel vir 'n gesin.

Jeanerien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanerien B

Rustig.

Ons het so 'n lekker tyd gehad, sal graag weer daar bly.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Geagte Jeanerien
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Long Beach Cabanas

Langebaan Long Beach Cabanas
Annes T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annes T

Baie lekker gekuier.

Die plek was skoon en netjies en die persoon wie ons gehelp het om die sleutels te kry het gedurig gekomminikeer en sy was baie behulpsaam.

Laurencia M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurencia M

Baie lekker.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Dear Mrs Moss,
Hope you are well, thanks for your great feedback, its highly appreciated.
Hope to see you back soon.
Greetings,
Long Beach Cabanas
Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas
Arnold Lionel Allan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Baie netjies. Goeie ligging naby die Langebaan Strandmeer. Veillighied eerste gestel.

Langebaan Long Beach Cabanas is baie maklik om te vind. Die eienaars doen baie moeite om die inklok proses te vergemaklik. Stapafstand vanaf die lagoon en restaurante. Netheid word voorop gestel.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word hoog op prys gestel.
Hoop om jul gou weer terug te sien.
Mooi dag verder

Langebaan Long Beach Cabanas
Annalie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Rustig.

Ons het net 1 aand oorgeslaap. Die eenhede is mooi en netjies. Ons kon net nie koffie maak met al die loadshedding nie.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Goeiedag Annalie,
Baie dankie vir u terugvoering.
Jammer oor die ongerief oor die "loadshedding".
Hoop om jul gou weer terug te sien.
Groete,
Long Beach Cabanas,
Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas
Hesta L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Fantasties.

Vriendelikste diens ervaar. Het sommer baie lekker hier gebly en sal beslis weer kom. By die see en restaurante

Alida B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Uitstekende ligging.

Baie oulike, netjiese en goed geleë cabana. Die cabana was ook baie netjies met aankoms en is letterlik 50 m vanaf die strand en 'n heerlike restaurant.

Yulin B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulin B

Ons het heerlik gekuier - sal dit definitief weer aanbeveel vir 'n volgende keer. Uitstekend!

Uitstekende diens en baie lekker gekuier.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Yulin, julle is altyd welkom.

Langebaan Long Beach Cabanas
Louis O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O

Pragtige skoon huis.

Uitstekend ingerig en netjies. Mens voel net lus om vakansie te hou.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

So lekker wanneer ons gaste hulself geniet.

Langebaan Long Beach Cabanas
Clive N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

Simple, clean, indoor fire places.

Very close to beach. Like 100 m.

Natalie W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W

Stayed one night for family event the Sunday they even allowed us to stay a bit later without hassles.

Lovely clean private fully equipped accommodation. Oh and the beds was so comfy. Very comfy beds. Very close to the beach. Everything we needed in kitchen. Very polite and accommodating. And no surprise/additional charges .

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us.

Langebaan Long Beach Cabanas
Finolia W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Finolia W

Lekker en privaat.

Was baie lekker, net probleem met WiFi.

Alwyn K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn K

Ruim, voldoende.

Die dekor en afwerking binne moet nog so 'n bietjie groei op my maar dit is funksioneel en seker voldoende. Stoof kort bietjie aandag. Ligging en veiligheid is baie goed.

Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D

Interesting, enjoyable.

A few issues at the start, but enjoyed the stay at the end.

Richardt L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richardt L

Lekker en die eenheid was netjies en gemaklike grootte.

Daar is egter geen lugversorging of waaiers nie. In die somer is dit problematies! Daar was ook geen skoonmaakdiens nie. Hulle behoort darem dit in te sluit by die akkommodasie-prys.

Renata B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B

Uitstekend.

Het baie lekker gebly en gekuier, sal enige tyd teruggaan, naby aan die see. Kinders het fietsgery en see toe gestap. Alles wat mens nodig het was daar. Plek was skoon en netjies.

Hennie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Ideaal geleë.

Lekker naby die see en restaurante. Alhoewel baie basies, was alles netjies en niks meer nodig. Regtig aanbeveel.

Enrico A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Enrico A

Te vinnig.

Lekker huisie vir gesinne wat wil wegbreek. Sal ook noem dat braai-area met braaigereedskap toegerus word om die gesukkel te vermy. Verder is daar geen klagtes!

Sindie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sindie G

Ek is werklik teleurgesteld.

Sien sterre.

Radley B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radley B

Cosy, quiet, clean and safe.

We had a very nice stay, should have been longer. Leza was very helpful and kind. Would recommend to everyone.

Sonja D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Baie lekker ontspannend.

Plekkie was netjies. Daar was nou wel 'n probleem met die alarm wat baie irriterend was. Lekker naby aan die see en redelik veilig bekamp.

Louis J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
0/5
Louis J

Don't let website pictures fool you.

We booked for two nights at Shekina with great disappointment. At arrival the DStv was not working. After struggling to fix it I finally suggested to swop the decoders with one of the other rooms. We could finally watch the WC cricket. We found left over food from the previous guests still in the fridge. Dirty mops lying around. The rooms was very cold with only one small heater working. We didn't bother with the extra supplied blankets as they were dirty, smelly and stained. No water pressure in the showers. Smelly shower outlets. Only one double bed, not two as advertised. The unit had the general storeroom and we were constantly bothered by the host for stuff needed for the other outside units. Sleep quality was poor with the accommodation being next to an open field with broken house and noises till late at night. Didn't feel safe at some stage, although the accommodation is behind safety gates. We had a good time in Langebaan and were close to the beach, but the Long Beach Cabanas is not a place to return to.

Marisa K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K

Clean, safe, home away from home, close to amenities.

Clean, very well equipped modern house with cosy fireplace inside and braai outside, secure and close to all amenities. Professional agent met us promptly and the house was well checked prior to check-in.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Thank you very much Marisa, and hope to see you again soon.
Regards Leza

Langebaan Long Beach Cabanas
Jaco V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie netjies, skoon en gerieflik met al die geriewe wat mens benodig.

Ons verblyf was bo verwagting gewees. Die geriewe was meer as voldoende met 'n heerlike kaggel en vars warm beddegoed vir die koue weer.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Jaco en gesin
Baie dankie dat u Cabanas gekies het om te kom rus. Ons is baie bly dat u die kuier geniet het. Ons gaste is vir ons baie belangrik en ons maak seker dat elkeen dit sal geniet.
Ek is so bly julle kon gebruik maak van die kaggel met die koue nat weer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Gertrude Mary C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude Mary C

Awesome.

Dit was awesomeste naweek en die ontvangs was fantasties.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Adri,
Baie dankie dat julle die Cabanas besoek het, ek hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die eenheid wat julle so mooi skoon gelos het vir ons.
Sien julle weer.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Romeo V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo V

Nice relaxing place.

Very nice place,will definitely go again. Everything is near, beach, Sunny Park and shops.

Charles S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Rustig en onspannend.

Was daar vir 'n naweek om net bietjie te ontspan en dit was heerlik en rustig. Alles wat mens nodig het in terme van verblyf.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Baie dankie Charles, dat julle Cabanas gekies het. Ek hoop julle het lekker ontspan en ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leza.

Langebaan Long Beach Cabanas
Maudeen K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maudeen K

Fantastiese ervaring.

Weskus ervaring. Baie skoon, gerieflik en naby alles. Net ketel wat nie gewerk het nie, andersins baie lekker week gewees.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Pity about the kettle, we have spare in the storeroom. If we knew, we would have replaced immediately. Unfortunately, these things are not predictable. Thank you for bringing this to our attention.

Langebaan Long Beach Cabanas
Enrico O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico O

Goeie waarde vir geld.

Dit was 'n tipiese Langebaan huis met die gevoel van by die see. Alles was netjies en met vertroue aan vriende aanbeveel.

Johan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lekker!

Goeie, veilige verblyf stapafstand van die see!

Neill A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neill A

Alles wat jy nodig het en naby alles en die see.

"Cosy" verblyf teen billike tarief. Eienaar het ons een ekstra nag gratis verblyf gegee.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Neill, baie dankie en ons is baie bly julle het lekker gekuier by ons.
Ons sien julle gerus weer.
Groete,
Long Beach Cabanas

Langebaan Long Beach Cabanas
Nicole I - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole I

Perfek!

Eienaars altyd behulpsaam en baie vriendelik. Baie gasvry.

Devon B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Devon B

Baie gerieflik vir 'n wegbreek, sorteer net die sekuriteitshek uit.

Dit is 'n baie gerieflike plek naby die see met baie aktiwiteite wat naby is om te doen. Al probleem was die sekuriteitshek wat stukkend was, wat die verblyf bietjie onaangenaam het. Dit het veroorsaak dat vreemdelinge die perseel betreë het, maar gelukkig was niks gesteel nie.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Awie M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie M

Very clean and great value for money.

Great communication. Love!

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Veronica W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica W

Nice, will definitely visit again.

Nice place to spend a few days with your family. I recommend this place to my friends and family. Very enjoyable.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Vivian D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D

Lekker

Dit was baie nice net koud, geen heaters of central heating in plek.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Dear Vivian,
So sorry to hear that despite the fireplace and extra blankets, you were still cold.
We will surely consider the heaters.
Glad you enjoyed your stay.
Gwennifer

Langebaan Long Beach Cabanas
Heidi M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Wonderlik!

Rustige plekkie, sal definitief weer die plek besoek.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Langebaan Long Beach Cabanas
Alkino V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alkino V

Very nice!

The chalet is very neat and cozy. The chalet is fully furnished making it very convenient. It’s situated very close to the beach and walking distance from the shops. We really enjoyed our stay and would definitely return in future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker!

Die chalet is baie netjies en knus. Volledig gemeubileer, baie gerieflik. Naby die strand en stapafstand vanaf winkels. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal graag terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Alkino,
We are glad that you enjoyed your stay.
You are always welcome to come back again.

Langebaan Long Beach Cabanas
Elmarie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Heerlike kuierhuis met kaggel in die sitkamer vir die wintertyd.

Ons het heerlik gekuier in die huis met baie privaatheid, selfs as 'n mens braai. Genoeg komberse vir die winterkoue en genoeg yskasplek. Badkamers goed uitgelê en huis het baie spasie. Vir ons gesin was dit als wat 'n mens nodig gehad het. Bure buite die grensdraad het ongelukkig net tot laat harde musiek gemaak, kan dalk vir party gaste steurend wees indien dit weer gebeur. Naby strand en winkel en restaurante.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

So glad you enjoyed your stay.
Looking forward to your return.

Langebaan Long Beach Cabanas
Christo G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Heerlike sentrale verblyf, 70 m vanaf die branders.

Naby die see, veilige en stil omgewing en naby die eetplekke/kuierplekke.

Suzette P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Was baie lekker.

Bure se kinders wat Saterdag en Sondagoggend 6h45 met bal in voorkamervenster baljaar en raas, Sondag trek daar 2 motors uit van bure, ek voel net dat as huis beperk word tot 4 persone daar nie 6 tot 8 persone in 'n huis moet bly nie. Dan betaal net vir 4 persone, dus onregverdig teenoor iemand wat betaal vir 4 persone. Badkamer se stort was verstop vanaf Vrydagaand, ek het dit aangemeld. dankie suzette

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Suzette,
Die gedrag van gaste in Shilo is totaal onaanvaarbaar en ek sal ook so deurgee aan LekkeSlaap. Dit is juis waarvoor ons kontrak voorsiening maak, dat sulke gaste wat nie hul mede gaste respekteer nie, summier gevra word om die perseel te verlaat.
Almal is daar om hul tyd te geniet in vrede.
Ek het ook eers vanoggend verneem van jul stort en is werklik spyt jy het my nie direk geskakel rakende die 2 aangeleenthede nie. Ons tree dadelik op in so 'n geval.
Graag maak ek dit op aan julle deur n gratis addisionele nag aan te bied, met jul volgende 2 nagte bespreking.
Groete
Gwen

Langebaan Long Beach Cabanas
Fabian C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian C

Aangenaam en waarde vir geld.

Was deur agentskap gevra om deposito van R500 of kredietkaartbesonderhede te los. Ek het kontant gelos. Met ons vertrek het ek versoek dat die huis inspekteur moes word en my kontant teruggegee moes word. Als was in plek en geen breekskade nie. Die dame by toonbank 50 m oor die pad het my gesê dat daar niemand is om die huis te inspekteur nie. Ek het haar gesê dit is my petrolgeld terug huis toe. Aanvanlik eers geweier en gesê dat ek my geld oor 2 dae sal kry (EFT).Weet nie of dit beleid is nie. Maar na my verduideliking (petrolgeld) het sy met 'n attitude my geld gegee.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Sorry for the inconvenience, unfortunately, the shop could not be left unattended to do inspections for check-outs. This is our standard procedure as per the contract sent to guests beforehand, others usually only refund within 2 weeks.

Langebaan Long Beach Cabanas
Abraham P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham P

Als wat jy nodig sal hê in een pakket en veilig.

Het met vriende gekuier in die plekkie. DIt het als gehad wat ons nodig gehet het. Plek was skoon en goeie decor.

Tania T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania T

Naby die strand.

Baie rustic. Naby aan die strand, veiligheid is goed. Leker kuier huis. Probleme was die deure wat uitgeswel was en gesukkel het om toe te maak, as iemand in die nag badkamer toe gaan, is die hele huis wakker. Teleurstellend was ook die potte, panne en kombuisgereedskap, die is al opgebruik. Nie wat mens verwag vir die geld wat jy betaal nie.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Thanks for bringing this to our attention, we will address the issue.

Langebaan Long Beach Cabanas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wilna V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna V

Gerieflik, skoon, netjies, maar ...

Veilige plekkie, alarm, veiligheidshek, skoon, netjies, maar met aankoms - die toilet gelek op badkamer vloer en onaangename reuk, die klein wasbakkie in badkamer se koue water kraan soos in glad nie water vloei gehad nie. Die water druk in hele huis, stort se waterdruk onaanvaarbaar. Ons voel sulke dinge moet voor aankoms uitgesorteer word, moet nie nodig wees vir gaste om dit te rapporteer, dit is wel die volgende namiddag herstel, maar onaanvaarbaar terwyl ons gekom het om te rus, maar die namiddag opgeklop word (terwyl ons probeer rus na 'n harde werk seisoen), om die nodige herstelwerk te doen. En géén korrespondensie om ons ons te vergoed vir ontwrigting nie. Geen aanbevelings nie!

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Wilna,
Jammer vir jou ongerief.
Die vorige week was daar geen probleem en ons het plumber dadelik uitgestuur.
Ongelukkig weens water tekort het ons Munisipale waterdruk verlaag.
Dankbaar ons kon dit spoedig vir jou uit sorteer.
Groete,
Gwen

Langebaan Long Beach Cabanas
Adriaan F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan F

Koud.

Nie 'n veilige area om te stap nie.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Beste Adriaan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is werklik jammer dat jy dit so ervaar het.

Groete,
Longbeach Cabanas

Langebaan Long Beach Cabanas
Lovia D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovia D

Baie lekker gekuier!

Naby die see, netjies en heerlike braai-area. Perfek vir groep vriende!

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Happy guest, happy owner! Glad you enjoyed it.
Regards,
Gwennifer

Langebaan Long Beach Cabanas
Glynis R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glynis R

It is good place to overnight.

Beach very tranquil and the little shops in the area where some folk are friendly. The stay at the cabanas is okay as an over-nighter - probably a setting for your surfer attendees.

Langebaan Long Beach Cabanas se terugvoer

Dear Glynis, glad you enjoyed your stay.

Langebaan Long Beach Cabanas
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246c815a8d4c5ea8564d7d47c33bc1589fd236a4acc3c5dd2001fd2b847febd3b514eaf136aeba57ad6c50cd7777ddaeb85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag (plek vir 5) 56 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.081595852593 18.032997588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang