Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Long Beach Cabanas

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan net 50 m van die strand en die hoof-swemplek af. Langebaan Long Beach Cabanas is in 'n Weskus-styl gebou en dis perfek vir gesinne of reisigers wat op soek is na gerieflike, ontspanne verblyf, of avontuurlustiges wat mal is oor vlieërbranderplankry.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik Shekina, Shalom en Shilo. Daar is 2 eenhede wat elk 2 slaapkamers het en die derde eenheid het 3 slaapkamers. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, sitkamer- en eetkamerarea, 'n kaggel en 'n privaat braaiplek buite. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien en elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en die WiFi is gratis.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n veiligheidshek. Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.

Dit is net 1 uur vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Langebaan Long Beach Cabanas
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Long Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246c815a8d4c5ea8564d7d47c33bc1589fd236a4acc3c5dd2001fd2b847febd3b514eaf136aeba57ad6c50cd7777ddaeb85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag (plek vir 5) 56 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.081595852593 18.032997588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang