Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan-On-Sea

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Langebaan-On-Sea
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Denise H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Fantasties!

Die gasheer, Warren, was baie bedagsaam en behulpsaam. Verblyf was heerlik. Sal definitief aanbeveel.

Langebaan-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou komentaar, Denise! Dis was wonderlik om vir julle te ontmoet en julle is enige tyd welkom om terug te kom!

Groete,
Warren

Langebaan-On-Sea
Lisa B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa B

Relaxing time.

Loved it. Clean, safe and near the beach. Our host was amazing, there at all times. Made us feel welcome ─ home away from home.

Langebaan-On-Sea se terugvoer

Hi Lisa,
Thank you for your lovely review. You're always welcome back again anytime. It was awesome meeting you and a pleasure having you stay with us.
Warren

Langebaan-On-Sea
Elbie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie T

Ons het baie lekker gebly.

Gasheer en -vrou was regtig baie vriendelik. Die verblyf was goed. Die kamers was bietjie warm gewees, maar het ons voorstelle aan hulle deurgegee.

Dorothy S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Rustig.

Die ligging van die gastehuis is baie goed. Dis naby die baai en winkels. Die gasvrou is baie aangenaam en bedagsaam. Definitief goeie waarde vir geld.

Langebaan-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Da. Ons hoop u kom weer kuier.

Langebaan-On-Sea
Chantel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Dit was okay, het vreeslik koud gekry en daar was geen verwarmer nie. Kan maar daaglikste skoonmaakdiens insluit in fooi.

Sien sterre.

Gerhard D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Baie lekker plek om te wees.

Ons het baie lekker gebly in Langebaan-On-Sea. Helen die eienaar is baie vriendelik en doen baie om haar gaste veilig, ingelig en gemaklik te voel.

Langebaan-On-Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Gerhard. Julle is altyd welkom terug.

Warren en Helen.

Langebaan-On-Sea
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endersteinstraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef48bc2ebf20e218cc4b3df7262f992d9289233f93d3a0955a3128eb3ddfd251f471a781efec2d968614a18f7380a8490b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Enderstein Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0927943 18.0320709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang