Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan-On-Sea

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Fantasties! Die gasheer, Warren, was baie bedagsaam en behulpsaam. Verblyf was heerlik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
Langebaan-On-Sea
Baie dankie vir jou komentaar, Denise! Dis was wonderlik om vir julle te ontmoet en julle is enige tyd welkom om terug te kom! Groete, Warren

Lisa B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Relaxing time. Loved it. Clean, safe and near the beach. Our host was amazing, there at all times. Made us feel welcome ─ home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Warren
Langebaan-On-Sea
Hi Lisa, Thank you for your lovely review. You're always welcome back again anytime. It was awesome meeting you and a pleasure having you stay with us. Warren

Elbie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ons het baie lekker gebly. Gasheer en -vrou was regtig baie vriendelik. Die verblyf was goed. Die kamers was bietjie warm gewees, maar het ons voorstelle aan hulle deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Rustig. Die ligging van die gastehuis is baie goed. Dis naby die baai en winkels. Die gasvrou is baie aangenaam en bedagsaam. Definitief goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
Langebaan-On-Sea
Baie dankie vir jou resensie Da. Ons hoop u kom weer kuier.

Chantel S
Kort verblyf
4.2
Aug 2018

Dit was okay, het vreeslik koud gekry en daar was geen verwarmer nie. Kan maar daaglikste skoonmaakdiens insluit in fooi. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

Baie lekker plek om te wees. Ons het baie lekker gebly in Langebaan-On-Sea. Helen die eienaar is baie vriendelik en doen baie om haar gaste veilig, ingelig en gemaklik te voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Warren
Langebaan-On-Sea
Baie dankie vir jou resensie Gerhard. Julle is altyd welkom terug. Warren en Helen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endersteinstraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef48bc2ebf20e218cc4b3df7262f992d9289233f93d3a0955a3128eb3ddfd251f471a781efec2d968614a18f7380a8490b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Enderstein Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0927943 18.0320709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang