Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Villas 9

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lynn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Relaxing. Location great, clean house plenty of space and safe. Would definitely go there again. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

It was a great stay and the support lady was very nice and helpful. I enjoyed the stay. I could take a ride to Paternoster for the day as it was not too far to travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
I am so glad you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you. Hopefully we'll see you again soon. Regards Jeannette

Sam J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Heerlik. Als wat ons nodig gehad het. Naby alles. Kan Langebaan Villas beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Ek is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons julle binnekort weer in Langebaan. Voorspoedige 2022 vir jou en Hettie.

Fransiska B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Rustig en lekker. Die huisie is gerieflik ingerig, het geen ding tekort gehad nie. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal beslis weer terug gaan soontoe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Kaylene C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Verblyf was mooi en goed. Net jammer dit was te kort. Jeanette was vriendelik, baie dankie. Jeanette was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie tevrede! Die sitkamerbanke was skoon, net bietjie stowwerig. Maar ek sal beslis weer terug gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Kaylene, baie dankie vir jou teurgvoering. Ek is bly julle het die naweek geniet en wens julle alle voorspoed toe met die emmigrasie na New Zealand. Groete, Jeannette.

Therese S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2019

Het alles wat jy nodig het en is so lekker naby die see. Baie vriendelike eienaar, huisie baie oulik en so lekker naby die restaurant en die see. Die huisie kort dalk net 'n groter yskas en 'n TV sal lekker wees, maar nie regtig nodig nie. Die een kamer kort ook groter bedkassies met lampies. Sal graag weer daar gaan bly vir 'n naweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Therese, Baie dankie vir die terugvoering en dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Ons het hierdie week afspraak om die nodige kragproppe by die bed aan te bring en dan sal die bedkassies met bedlampies daar wees. Die televisie word vroeg in Februarie geinstalleer. Ek hoop ons kan julle weer akkommodeer. Groete vir jou ouers en 'n drukkie vir klein mannetjie Chris. Groete Jeannette

Jacques P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Fantastiese ligging, netjies en skoon. Heerlik gebly, in hierdie goed ingerigte meenthuis, wat loopafstand van die hoofstrand, winkels en restaurante af is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet en sien uit daarna on julle terug te verwelkom. Geniet die feestyd en bly veilig.

Anne-marie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2019

Goed toegeruste verblyf met vriendelike ontvangs. Verblyf baie geniet en eenheid goed toegerus, vollengte spieël ontbreek. Ontvangs baie goed gewees, sal verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Anne-Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Die vollengte spieël is bestel en arriveer hopelik binnekort. Vertrou julle tog terug na Vereeniging sal goed verloop. Groete, Jeannette

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeannette
Langebaan Villas 9
Dear Chelsea, it was lovely having you and your family here. We hope to welcome you back soon. Once again, a big thank you for the bowl of soup - it was michelain star good.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan Villas 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2432c60345b47c9a7c985aa63b251a1b72725024ae333ec3b8f4d27105f32ad883c4e3214355deb4428111cf128f78ac0d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 81 Hoof Street 9 Langebaan Villas 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.083045978962 18.032630068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang