Langebaan Villas 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jeannette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn J - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Giovanni C - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a great stay and the support lady was very nice and helpful.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you. Hopefully we'll see you again soon. Regards Jeannette
Sam J - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons julle binnekort weer in Langebaan. Voorspoedige 2022 vir jou en Hettie.
Fransiska B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Kaylene C - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was mooi en goed. Net jammer dit was te kort. Jeanette was vriendelik, baie dankie.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Kaylene, baie dankie vir jou teurgvoering. Ek is bly julle het die naweek geniet en wens julle alle voorspoed toe met die emmigrasie na New Zealand. Groete, Jeannette.
Therese S - Jan 2019
Algehele gradering
Het alles wat jy nodig het en is so lekker naby die see.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Therese,
Baie dankie vir die terugvoering en dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Ons het hierdie week afspraak om die nodige kragproppe by die bed aan te bring en dan sal die bedkassies met bedlampies daar wees. Die televisie word vroeg in Februarie geinstalleer. Ek hoop ons kan julle weer akkommodeer. Groete vir jou ouers en 'n drukkie vir klein mannetjie Chris.
Groete
Jeannette
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, netjies en skoon.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet en sien uit daarna on julle terug te verwelkom. Geniet die feestyd en bly veilig.
Anne-marie S - Sep 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf met vriendelike ontvangs.
Langebaan Villas 9 se terugvoer
Anne-Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Die vollengte spieël is bestel en arriveer hopelik binnekort. Vertrou julle tog terug na Vereeniging sal goed verloop.
Groete,
Jeannette
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 81, Langebaan Villas 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang