Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langekuil Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Langekuil Kothuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Onvergeetlik.

Sal dit aanbeveel.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie Linda, kom kuier weer.

Langekuil Kothuis
Morris P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris P

Awesome.

Excellent, peaceful, and relaxing. A great place away from the city to rekindle the soul.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Kom kuier gerus weer

Langekuil Kothuis
Tania B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Stoep-kuiers vir elke seisoen.

Lafenis vir die siel is wat ons ervaar het! Dit tydens 'n langnaweek waar ons al 4 seisoene gehad het! Ons viervoet kind het dit net so baie geniet! Met ons aankoms was daar heerlike bederfies: wyn, sjokolades, granate. Beurtkrag het ons nie gepla nie, want die stoep met sy groot braai was waar ons die meeste van ons tyd het!

Langekuil Kothuis se terugvoer

Hello Tania, kom kuier gerus weer.

Langekuil Kothuis
Tereza M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tereza M

Rest for the soul.

We loved the quiet and peaceful location and spent most of our time on the stoep enjoying the surroundings.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Julle moet weer kom kuier.

Langekuil Kothuis
Alicia H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia H

Goeie oornag akkommodasie, maar nie geskik vir klein kinders nie.

Ek sal hierdie plek aanbeveel vir mense wat oornag akkommodasie nodig het vir 'n aand of twee, maar dit is glad nie geskik vir 'n gesin met klein kinders nie. Die plek is baie beknop en daar is geen doendinge op die plaas nie. Daar is geen werkspasie in die kombuis nie en die mop en besem staan sommer so langs die wasbak / werkstafel. Die stortgordyn is onbruikbaar en dus raak die vloer sopnat. Die beligting in die plek is aaklig! Die beddens was baie gemaklik, die beddegoed van goeie kwaliteit en die handdoeke aanvaarbaar. Die kombuistoebehore was puik.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Jammer, Alicia, oor jou ervaring.

Langekuil Kothuis
Joey S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Amazing, peaceful and tranquil.

We needed peace and tranquility so badly after an extremely hectic year. And that was exactly what we got here. Peaceful surroundings with the wind blowing through the trees were mind-blowing. A huge braai and amazing kuier stoep were the best. The rusks, wine and extra treats were such a treat and unexpected. Our dogs were in heaven with ample space to play and investigate. Thank you, Karlien, we will definitely be back!

Walter N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter N

Cosy and comfortable. We have enjoyed it.

We have enjoyed our stay. I will definitely book it again and recommend friends. Thank you very much.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Please call again.

Langekuil Kothuis
Nelius G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius G

Idillies.

Fantasties en fantasties.

Yolandi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Baie lekker bly huis. So snoesug in die koue.

Die binnebraai is 'n moet vir koue wintersdae. Baie gemaklike beddens. Skoon en netjies. Alle geriewe nodig vir lekker eet en bly.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie, julle moet weer kom kuier.

Langekuil Kothuis
Nico D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Besonders, spesiaal en huislik. Vol liefde en deernis.

Dit was baie lekker gesellig en dit is 'n baie spesiale belewenis gewees om die ekstra moeite wat gedoen is om ons welkom te laat voel te ervaar. Die spesiale bottel rooiwyn, die lekkergoedjies, eetgoedjies. Dit was besonders kreatief en baie baie spesiaal. Die moeite en tyd wat ingesit is om ons verblyf en ervaring baie spesiaal te maak is 10/10. Baie baie dankie, ons beplan om volgende jaar weer daar te bly met die hondekompetisie. Dit sal altyd vir ons 'n baie spesiale tyd wees.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Julle is baie welkom.

Langekuil Kothuis
Gerne M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne M

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Dis net wat mens nodig het om heeltemal af te sluit van die besige lewe.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Kom kuier weer vir ons

Langekuil Kothuis
Briette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Briette B

Dankie vir heerlike bederf — bottel wyn en versnaperinge!

Was gerieflik geleë vir ons aangesien ons kleinkinders moes oppas vir pappa en mamma wat na 'n troue gegaan het. Kinders was baie geïinteresseerd in beeste wat so naby die huis gekom het. Jammer van die reën anders kon ons gaan stap het.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Hi Briette,
Julle sal definitief 'n volgende keer moet kom kuier om te kom stap.
Karlien

Langekuil Kothuis
Tish O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish O

We highly recommend Langekuil Kothuis.

We had a fabulous winter stay. The beds were super comfortable, the cottage was really clean and we enjoyed the treats left for us. The large indoor fireplace was just what was needed in winter to keep warm.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Hi Tish, please call again.
Karlien

Langekuil Kothuis
Ina-marie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-marie P

Lieflike plek.

Ons het so lekker gekuier in die kothuis. Dit was koud en reënerig daardie naweek, maar die huisie was heel snoesig. Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Elsa L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L

Is 'n heerlike kuierplekkie.

Sal definitief weer gaan. Plekkie is pragtig en baie netjies. Heerlike atmosfeer. Baie dankie vir die eienaars se boodskappe. Waardeer die personal touch.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Kom kuier gerus weer

Langekuil Kothuis
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Debbie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Ek en my vier susters het heerlik op Langekuil gekuier. Dit was so rustig en pragtig daar. Net wat ons nodig gehad het.

Baie dankie, Karlien, vir julle gasvryheid en al die lekker verrassings in die kothuis. Die huis is smaakvol gemeubileer en het als gehad wat mens nodig het. Ons sou net meer slaaibakke wou voorstel. Andersins het ons die naweek gate uit geniet, asook die voëltjies en ander diere wat kom "inloer" het.

Charl F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Rustig en romanties.

Ideale wegbreek van alles.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie Charl, kom gerus weer as julle hierdie kant moet werk.

Langekuil Kothuis
Carlyn J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlyn J

Amazing, peaceful and quiet.

We had an amazing stay. So quiet. It's really called a getaway place.

Henno V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henno V

Verblyf in 'n rustige huisie neffens 'n klompie groot bome en 'n stroompie.

Die plekkie was heel goed toegerus, maar kon doen met 'n bietjie meer pakplek, veral vir dié wat meer as een aand oorslaap.

Ilse M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Peaceful and pleasant.

We really enjoyed our break in this cottage. The braai en stoep is fantastic and very protected (mostly) against the wind. I would just warn people with allergies, that this time of the year might require an extra dose of antihistamine. Karlien also left us lovely home-baked rusks! Bed was comfortable and everything was sufficiently provided for.

Maretta T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretta T

Pragtige, goed ingerigte kothuis.

Die bederfies word opreg waardeer - koffie, tee, beskuit, heerlike bottel wyn, DVD's vir as die weer nie saamspeel nie. Die binne sowel as buitebraaiplek is 'n treffer vir die koue wintermaande. Om nie eers van die lekker kuierstoep te praat nie!

Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Eg plattelandse, huislike atmosfeer.

Stil met plattelandse rustigheid, huis het alles wat benodig word en 'n heerlike kuierstoep.

Alda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alda V

Heerlike rustige kuier!

Dit was 'n heerlike plekkie om te ontspan en saam met familie te kuier. Baie mooi met alles wat jy nodig het.

Nidia L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nidia L

We had a lovely, spoiled and relaxing time at Langekuil Kothuis with our young children and Labrador.

The beautiful and tranquil location of the Langekuil farm in the Overberg countryside, fully equipped kitchen, inside and outside braai, and good quality mattresses and linen, amongst other things, made our stay comfortable and relaxing. Karlien's special touch with treats and extras were much appreciated. Langekuil's location was perfect for short trips to Greyton for lunch, antique shopping in Napier, wine tasting at Raka winery, and whale watching at De Kelders. Highly recommended! Thank you Karlien.

Emmerenthia L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerenthia L

'n Baie mooi plaas, heerlik stil en goed geleë. 'n Baie bedagsame en vriendelike gasvrou. Lekker klimaat!

Oulike plekkie in die veld, heerlik stil en privaat. Net een wenk: daar is vreeslik baie goggas, vlieë en klein bosluisies in die kothuisie. Miskien kan die eienaars 'n bottel spuitgif aanbied of kliënte aanraai om saam te bring? Die water dreineer nie baie goed nie en spoel oor die klippe agter die kombuisie. Dit kan 'n probleem raak. Ons waardeer die gasvrou en werkers se vriendelike gasvryheid en omgee!

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie Emma vir jou mooi terugvoer. Ons het nogal heel toevallig laasweek die kothuis gedoom fog. So glo al die goggatjies is nou weg. Kom kuier gerus weer.

Langekuil Kothuis
Wian V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V

Skoon, waarde vir geld!

Daar was ongelukkig niemand om ons te ontvang nie, maar het wel telefonies reggekom.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Hi, jammer oor dit Wian. Ek het met jou Pa gereel die deur sal oop wees. Hulle het voor julle gearriveer die Vrydag al. Weereens jammer dit was dan 'n misverstand.
Karlien

Langekuil Kothuis
Esmarie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie D

Absoluut fantastiese plekkie.

Ons het die oornag en verblyf by Langekuil Kothuis baie geniet. Baie oulike plekkie. Baie dankie.

Esandre M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esandre M

Absoluut pragtig, netjies met 'n rustige atmosfeer.

Kommunikasie met die gasheer van Langekuil Kothuis was baie goed. Was baie tevrede met die geriewe.

Hayley D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley D

Absoluut fantasties. Stel dit voor aan enigiemand wat wil wegbreek en ontspan.

Fantastiese plek. Rustig en geen steurnisse.

Tamzin P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzin P

Quaint, quiet and cosy.

Loved our stay at Langekuil. Thanks for all the effort you put into making the place nice and welcoming.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Tamzin. Julle moet weer kom kuier.

Groete
Karlien

Langekuil Kothuis
Christiaan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan R

Een van die naaste slaapplekke naby Oudekraal trou-venue.

Lekker snoesige blyplek vir trougaste wat by Oudekraal troue bywoon.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie julle kom gerus weer.
Karlien

Langekuil Kothuis
Louda C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louda C

Gerieflik.

Ons het by Langekuil Kothuis gebly vir 'n troue by De Oudekraal. Dit was nabygeleë en alles was netjies. Perfekte akkommodasie vir 3 mense, en selfs 'n jong gesin. Baie dankie vir die aand se lekker slaap.

Melissa D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Attended a wedding close by.

Excellent touches. Had a great stay.

Iska R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iska R

Lieflik in die natuur!

Langkuil Kothuis is n lieflike plekkie om die stadslewe te ontsnap!

Suzette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Awesome and beautiful.

It was a awesome stay. So clean and fresh and the beds are extra comfortable. Everything was just awesome.

Lyzanne H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyzanne H

Rustige wegbreek.

Lekker wegbreek van besige stadslewe - klomp klein verversings verskaf deur eienaar ekstra bonus. Sal beslis weer gaan, baie dankie!

Langekuil Kothuis se terugvoer

Julle is baie welkom. Kom gerus weer.

Langekuil Kothuis
Estelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Most relaxing, luxurious, private and spoiled with wine and fresh products! Wonderful!

Lovely wine tasting farms.

Langekuil Kothuis se terugvoer

Dankie Estelle, vir die oulike resensie. Kom kuier gerus weer by ons. Ons sien uit om julle Desember te ontvang. Karlien

Langekuil Kothuis
Brezilda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brezilda V

Rustige en netjiese verblyf.

Die kothuis het alles wat mens nodig het. Baie netjies en mooi skoon. Sal die kothuis beslis aanbeveel vir reisigers.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang