Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johan G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Uitstekend. Het baie lekker gebly. Die geriewe was netjies en skoon, en het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Wow wow wow, sal weer gaan. As jy in ry by Hondeklip, dan dink wat het my besiel. Maar dan begin jy die mooi raak sien. Min foon is wat lekker is. En die CD collection was awesome gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Langenhoven Cottage
Bly om te hoor julle het lekker gekuier by Langenhoven Cottage in Hondeklipbaai.

Elise L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

The cottage was nice, but we did not have electricity by the second day. The cottage itself was very comfortable, clean and spacious. What soured our stay was the fact that the client support person in Hondeklipbaai apparently did not know how to activate the electricity, which meant that on the second day we had no electricity. It appeared as if she did not seek advice timeously about the issue until the owner called someone to assist, who managed to sort out the problem. While he was busy, the client support person left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Puik akkommodasie. Dit is 'n baie lekker vakansiehuis met meer as wat mens nodig het. Dankie Adri en dankie Myrtle vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons verlang al klaar terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Langenhoven Cottage
Johan, bly om te hoor julle het die kuier by Langenhoven Cottage geniet.

Judith V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Heerlike gesin huis. Huis is lekker groot en perfek vir 'n gesin of vriende wat saam wil bly. Daar is alles wat mens sou benodig. Beskutte braai/kuier area is veral lekker as jy nie met kinders in die koue wind buite wil sit nie. Ongelukkig nie see-uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Heerlik rustig ontspan. Dit was vir ons 'n nuwe wêreld en dit was heerlik ontspannend. Sal net voorstel dat die inventory lys asseblief op datum en korrek opgestel word. Alles wat daar moet wees, was nie daar nie en van die hoeveelhede op ander items het weer nie ooreengestem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liesl H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Very comfortable. Had everything we needed. We really enjoyed our stay. Lovely, spacious and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAvTihjPSZohuI4yjsOVSAtYyHTkwftYsfJHJWH6qlQM0xPXms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 399 Ocean View Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.320043851932 17.276253472561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang