Langfontein Farm Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marliza Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marthinus S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Marthinus, dankie vir die positieve terugvoer. Ons is so bly julle het die verblyf op Langfontein geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Marliza
Victoria G - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Victoria, thank you for the positive and heartwarming remarks. We are so happy to hear that you enjoyed the cottage and the surroundings. Thank you for staying at Langfontein. We hope to welcome you back soon. Regards, Marliza
Sumara B - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend, vriendelike mense, alles wat nodig is en nog meer.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Sumara, dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons is bly jy het die verblyf hier by ons geniet. Jy was 'n baie lekker gas om hier by ons te hê. Hoop ons sien jou gou weer. Groete Marliza
Lindi J - Jun 2024
Algehele gradering
Lekkerste, rustigste plek.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Lindi, dit was so lekker om jou gesin op Langfontein te hê. Ons is baie bly julle het die tyd op die plaas geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Marliza
Lukas D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike nostalgiese kuier, reg in die natuur. Ongelooflike sterreprag.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Lukas, jou beskrywing sê presies wat ons wil hê gaste moet ervaar. Dankie vir die terugvoering en dat julle op Langfontein kom bly het. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete, Marliza
Sarita M - Apr 2024
Algehele gradering
'n oomblik in 'n stukkie hemel!
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Sarita, die terugvoering maak ons harte bly. Dis so lekker om te hoor julle het die verblyf en die plaas geniet. Dankie vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer op Langfontein. Groete, Marliza
Rinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige, vreedsame verblyf, met alles wat nodig is, die beste is geen TV.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Rinette, dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het die verblyf op Langfontein geniet en sien uit om julle weer op die plaas te sien. Groete, Marliza
Robin W - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Robin, thank you for the review. It was great to meet you and your family and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay at our farm. Please come and stay at Langfontein again. Regards, Marliza
Ronel W - Aug 2024
Algehele gradering
Klein kothuis met groot impak!
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Ronel, dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het julle verblyf in Dot's Cottage geniet en dat julle julle huweliksherdenking op die plaas gevier het. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Marliza
Lolo H - Apr 2024
Algehele gradering
Tranquillity, peace and quiet.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Lolo, thank you for this heartwarming review. We are so happy to hear that you loved the farm and Dot's Cottage. We hope to see you again. Regards, Marliza
Robin W - Jul 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Robin, baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd op Langfontein geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Marliza
Gerda N - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om te besoek!
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Gerda, ons is so bly julle het die plaas geniet. Dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle weer op die plaas te sien. Groete Marliza
Prissilla D - Aug 2023
Algehele gradering
Dot's Cottage was die perfekte knus plekkie vir n romantiese winter wegbreek.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Prissilla, jou woorde oor julle verblyf in Dot's Cottage doen ons siele goed. So goed om te weet dat die cottage en die plaas vir julle so ’n lekker ervaring was. Ons hoop dis die begin van vele kuiers en oomblikke op Langfontein. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Marliza en Johanna
Strauss O - Mei 2023
Algehele gradering
Werklik 'n salwing van die gees en ligaam.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Strauss, ons waardeer jou woorde baie. Dankie dat julle Langfontein en Dot's Cottage vir julle verblyf gekies het. Ons is so bly julle het die plaas en die verblyf so ervaar en geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete, Marliza
Kirsten C - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning setting, very peaceful.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Kristen, we are happy to hear that you enjoyed your time in Dot's Cottage and the views to the mountain. We do hope to see you again. We appreciate the feedback. Regards Marliza
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Gemakliker bed en heerlik vuurgemaak in die kaggeltjie.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Louise, dit was so lekker om jou en jou ma te ontmoet. Ons is bly julle het Dot's Cottage geniet. Hoop julle kom kuier weer. Baie dankie vir die terugvoering. Groete, Marliza.
Daniel E - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent overnight stay.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Daniel, thank you for the positive feedback. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Juanita A - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Juanita, dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die plaaservaring geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die Karoo. Groete, Marliza
Tams S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plaashuisie.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Tams en Barry, ons is so bly julle op Langfontein kom bly. Ons wag vir die volgende keer. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Marliza
Leonie M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful family memories were made! It felt like our own home in the country.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Leonie, thank you for the review and feedback. We are so glad that you made fond memories at Langfontein. We take note of the remarks regarding the maintenance. The remoteness of the farm makes maintenance challenging. Finding contractors that can work with these older buildings is not easy, especially after experiencing 2 floods in the past year, with the latest one in November. Our housekeeping staff have been trained well. We really wish that you had communicated any issues to us during your stay over the Christmas period, so that they could have been addressed immediately. We attended to any requests (such as dish cloths, wood, etc.) that were made and would have done the same if any housekeeping issues were mentioned to us.
Anne P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Anne, hoe lekker om te hoor dat julle die plaas en die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle daar te hê. Glo my, die pou mis ook die gaste. Dankie dat julle Langfontein vir julle Karootyd gekies het. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Marliza
James B - Des 2022
Algehele gradering
A delightful hideaway.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear James, it was great to meet you and we are so glad that you enjoyed Langfontein. Hope to see you again. Regards, Marliza
Johannes B - Des 2022
Algehele gradering
Sprokiemooi. Uitstekende diens. Sielsverrykend.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het die tyd hier op Langfontein geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza
Jenni B - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Jenni, we are so glad that you found us and that enjoyed the stay. We are looking forward to your next visit. Thank you so much for the review. Regards, Marliza.
Frans J - Jun 2022
Algehele gradering
Parents, children and grandchildren for family get-together.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Frans, thank you for the positive review. It was great meeting the family and we are so glad to hear that you enjoyed the house. We hope you will visit us again.
David N - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowende belewenis.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste David, ons is so bly julle het die verblyf en die plaas geniet. Dankie vir die positieve terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien. Baie groete, Marliza.
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Ria, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.
Ria N - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike veilige kuier in die stilte van die Karoo.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Ria, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het die tyd op die plaas geniet en waardeer die positiewe terugvoer. Hoop regtig ons sien julle weer. Groete Marliza
Harry V - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Harry, ons is so bly julle het die plaas geniet. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kom weer om die rustigheid te geniet. Groete Marliza
Esta S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plaaslewe.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Esta, ons is so bly julle het Langfontein geniet. So lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.
Evelyne B - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful Karoo farm stay.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Evie, thank you so much for the review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay in the 1830 Cottage. Thank you for all the positive remarks. We really appreciate the feedback. We hope to see you again. Regards, Marliza.
Willie P - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige ou netjies versorgde geboue tussen die berge. Doodstil met pragtige skoon lug. Baie goed toegerus. Braaipakke vleis heerlik. Sielerus gehad.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly Langfontein het vir julle sielerus gegee. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.
Stefanus K - Mei 2021
Algehele gradering
A perfect place to rest and enjoy the beauty of the Karoo.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Stefanus, baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd en die rustigheid van Dot's Cottage en die plaas geniet. Die Wi-Fi sein in Dot's Cottage is nie baie sterk nie. Reg langs die cottage by Westbrook huis is die sein beter indien julle in die toekoms dit sou nodig he. Ons hoop regtig om julle weer te sien. Groete, Marliza.
Garth H - Apr 2021
Algehele gradering
Very tranquil stay in beautiful surroundings.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Thank you for the review. We are happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Jayne B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Jayne, ons neem kennis van die terugvoering van julle verblyf op Langfontein. Ek sal graag wil noem dat die huise historiese huise is wat minstens elke 3 jaar gekalk word. Sulke ou huise verg baie instandhouding en ons is jaarliks met onderhoud en opknapping besig. Ons kom deur 'n knellende droogte wat 7 jaar geduur het en die Karoo is steeds nie deur die droogte nie. Ons moes die gras van voor af aan die gang kry en vestig met baie beperkte boorgatwater wat ons hierdie jaar laat boor het. Dit wat daar is word weekliks gesny en versorg. Ons doen baie moeite om die huise voor te berei vir elke gas wat kom. Ons sit altyd vars blomme en kruie en dit wat op die plaas beskikbaar is in al ons verblyfplekke om die gaste tuis en spesiaal te laat voel. Ons probeer werklik ons bes om 'n uitsonderlike Karoo ervaring te skep.
Jacques S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en goed ingerig.
Carolie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Vrede. Prag. Asem.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Carolie,
Dankie vir die mooiste woorde van waardering en waarneming. Ons is so bly die Langfonteinkuier was lekker, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Marliza
Wilhelm D - Jan 2019
Algehele gradering
As jy vrede soek, kom hierheen.
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Wilhelm, dit was regtig goed om julle te sien en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons vra verskoning vir die pad. Die eerste deel het regtig vinnig met al die vakansieverkeer sinkplaatagtig geraak. Dis gewoonlik glad nie die geval nie. Ons vra verskoning daarvoor. Groete Marliza
Richard B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Gerty,
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Marliza vd Berg
Alan C - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful tranquil setting.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dear Alan, thank you for the feedback. We are so glad that you discovered Langfontein and that you enjoyed your stay. We hope to see you again. Regards Marliza
Bernadette A - Sep 2018
Algehele gradering
What a gem of a place. We absolutely loved Langfontein Guest Farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n juweel van 'n plek. Ons is mal oor Langfontein Guest Farm.
Wat 'n juweel, geskuil net buite Graaf-Reinet. Ons hoop om gou weer te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Bernadette, thank you for staying with us and for the positive feedback. We hope to see you again. Regards, Marliza.
Talita D - Sep 2018
Algehele gradering
Pragplaas.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Talita, dankie vir die mooi woorde en dat julle Langfontein vir die Karookuier opgesoek het. Ons hoop ons sien julle weer.
Lourens D - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Lourens, ons is bly die Karookuier was vir julle lekker. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete Marliza
Karen V - Jul 2018
Algehele gradering
So bly ons het Langfontein gevind.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Karen, ons is so bly julle het die verblyf en die omgewing geniet. Hoop ons sien julle weer op Langfontein. Dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete
Marliza
Marilize C - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en pragtige omgewing.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Beste Marilize,
Ons is so bly julle het die kuier op Langfontein geniet. Hoop ons sien julle weer.
Bennie P - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Bennie. Ons is so bly julle het die verblyf geniet.
Langfontein groete.
Esme B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Esme, ons is so bly julle het die tyd op Langfontein geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.
Tina F - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige plaasomgewing waar jy jou siel kan herlaai.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Tina. Ons is so bly julle het Langfontein se verblyf geniet. Groete Marliza
Romi E - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike plaas blaaskans.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Romi, so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.
Gert R - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.
Johanna R - Des 2017
Algehele gradering
‘n Wonderlike rustige stukkie hemel weg van die stad se gewoel.
Marette D - Okt 2017
Algehele gradering
Hemelse rustigheid propvol bederf!
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Marette, dit was so lekker om julle almal te ontmoet. Ons is so bly julle het julle verblyf en die plaas so geniet. Hoop regtig ons sien julle gou weer. Groete Marliza
Anna-lize P - Apr 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Anna-Lize, ons is so bly julle geniet Langfontein. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Estelle G - Apr 2017
Algehele gradering
Volkome genot, rus vir siel en liggaam.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Estelle, ons is so bly julle het Langfontein geniet. Dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle weer.
Sakkie S - Apr 2017
Algehele gradering
Die mooiste mooi en die lekkerste lekker!
Lees meerLangfontein Farm Cottages se terugvoer
Liewe Madelene, ons waardeer die mooi woorde. Dis wat ons graag ons gaste wil bied en dis so lekker as hulle dit so ervaar. Hoop regtig ons sien julle weer. Groete Marliza
Deejee S - Des 2017
Algehele gradering
Wow. Spoil yourself and book this place!
Alida L - Apr 2017
Algehele gradering
In een woord, wonderlik!
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Alida en Attie,
Dit was so lekker om julle en die res van die gesin te ontmoet. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.
Charlene M - Feb 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Charlene, ons is so bly julle het die verblyf geniet. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Groete van Langfontein.
Anina O - Des 2016
Algehele gradering
Sielskos.
Langfontein Farm Cottages se terugvoer
Dankie, Anina, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete van almal op Langfontein.
Francois K - Aug 2016
Algehele gradering
Een van die mooiste plekke waar ek nog oornag het. Vriendelike mense.
Christine C - Jul 2016
Algehele gradering
Ons beplan reeds ons volgende besoek!
Melanie D - Jul 2016
Algehele gradering
'n Karoo "sanctuary".
N L - Mrt 2016
Algehele gradering
Stukkie paradys tussen die berge!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang