Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langhuis Guesthouse is 'n historiese meenthuis in Graaff-Reinet en bied gehalteverblyf binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamers 2, 3 en 4 het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Kamer 1 het 'n stort, toilet en 'n wasbak en gaste kan 'n aangrensende kinderkamer met 2 enkelbeddens bespreek. 'n Bababed is ook beskikbaar. Alle kamers het koffie- en teemaakgeriewe. Kamer 1, 2, 3 het elkeen 'n stoep.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en 'n aparte biblioteek met 'n TV met DStv. Verder is daar 'n 14 m-swembad. Gratis WiFi sowel as veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Gesonde ontbyt is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Richard B
Saam met lewensmaat
5.0
Onoortreflike verblyf! Julia was die perfekte gasvrou. Ons het die keurige styl en ambiance van Die Langhuis terdeë waardeer. Alles, en die ontbyt, wa...
Sien meer
Nov 2024
Justine G
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place and very friendly staff. We had a wonderful stay at Langhuis Guesthouse. What a beautiful place! And Julia was absolute...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Thinus E
Gesin met tieners
5.0
Heerlike luukse ervaring! Heerlike ruim kamers! Baie netjies en luuks. Beddens slaap heerlik. Baie gasvry ontvang en goeie diens! Ontbyt is elegant en...
Sien meer
Des 2023
Theresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, aandag aan detail baie goed, ligging pragtig, Julia was ster. Was besonders, pragtige kamers, sal beslis weer daar bly en aanbeveel.
Nov 2023
Andrew P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Julie is simply wonderful. Loved it. Will definitely be returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Langhuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7527d1fd6592c441ec99bae29bf6b4e294769592b4b45cf71314357793fc062993efc29295da043716585ea36a1bc7bddcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 785 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 72 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.257903486882 24.529346428241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang