Langkloof 1919
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langkloof Plaas, Rankinspas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Langkloof 1919 bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg-biosfeer naby Rankinspas. Die plaas is in 1919 gekoop en die plaashuis is in 1921 gebou. Dit is intussen opgeknap, maar die moderne geriewe doen nie afbreek aan die huis se atmosfeer van 'n vervloë era nie, en weerspieël steeds die afgesonderde plaaslewe van die vroeë negentiende eeu.
Hierdie tydlose, ou plaashuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die huis het 2 kombuise wat elk met 'n steenkoolstoof, gasstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus is. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe in en die kombuise het 'n uitsig oor die tuin met seisoenale kruie.
Die huis se stoep strek reg rondom om elke uitsig ten volle te waardeer en ongeag die weer lekker te kan kuier. Daar is 'n ingeboude braai op die agterste stoep wat ideaal is vir wanneer dit reën of baie koud is, maar daar is ook 'n buitebraai op die perseel.
Langkoof 1919 bied 'n stadige leefstyl met toegang tot voetslaanroetes en swemplek, en die geleentheid om langafstand-bergfietsroetes in die Waterberge aan te durf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langkloof Plaas, Rankinspas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Langkloof 1919 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langkloof Plaas, Rankinspas, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang