Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langkloof Gallery And Sculpture Garden

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sheena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Langkloof Gallery And Sculpture Garden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Isac M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Hier kan jy nou regtig lekker rus!

Dit is nou 'n lekker blyplek, sal hom beslis aanbeveel. Die uitsig is asemrowend en jy moet die kuns in die tuin bekyk en dalk iets vir die huis ook sommer kry.

Langkloof Gallery And Sculpture Garden se terugvoer

Baie dankie Isac! We enjoyed your visit and look forward to seeing you both here again!

Langkloof Gallery And Sculpture Garden
Gustave B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustave B

Bitter mooi, baie lekker kos en uitstekende diens en gasvryheid.

Dit was maklik een van die lekkerste aande wat ek al by 'n oornag plek deurgebring het, die gasvrou gaan uit haar pad uit om seker te maak dat alles reg is en dat jy gemaklik is. Haar twee groot honde is dierbaar en skep 'n ekstra gevoel van veiligheid, sy het vir ons die heel lekkerste apple crumble gemaak wat ek in my lewe geëet het. Die kamer is skoon, met lekker beddens en baie lekker beddegoed. Daar is allerhande lekkernye wat ingesluit is by die prys. As 'n oornagbestemming of vinnige naweekwegbreek sal ek dit definitief aanbeveel.

Langkloof Gallery And Sculpture Garden se terugvoer

Thank you Gustave for a lovely review, I look forward to seeing you both in the near future!

Langkloof Gallery And Sculpture Garden
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside Plaas, Kykoe, Noll, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f107204ee1fa4b7de1c0733e1c6698c6756e9020cb83778faf71400d22ab2ca195a5fab9abca7405c86656be85bdd4ae3d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sunnyside Farm Kykoe 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.767666164714 22.899391418956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang