Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langkloof Gallery And Sculpture Garden Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 2 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside Plaas, Kykoe, Noll, 6462, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Langkloof Gallery And Sculpture Garden Cottages is op 'n pragtige vrugte- en skaapplaas in die Klein Karoo, naby Uniondale.

Die verblyf is in 'n privaat area in die groot inheemse tuin. Voëlgesang, vrede en skoonheid is volop. Jakkalse huil in die someraande, uile sing jou aan die slaap. Dit is tussen die Outeniekwa- en die Kammanassie-bergreekse, een van die mees diverse biome in Suid-Afrika, met die Kaapse Luiperd, aalwyne, fynbos en vetplante. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na verskeie besienswaardighede in die area, of diegene wat wil ontspan en bederf word in 'n rustige magiese ruimte. Die grondpaaie in die omgewing is ideaal vir bergfietsry, en gaste kan dus gerus hul bergfietse saambring.

Alhoewel daar nie WiFi is nie, is die Vodacom-ontvangs uitstekens en gaste kan hul eie WiFi-versenders saambring.

Melkstal-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tweeplaat-gasstoof toegerus. Daar is 'n buitebraai-area wat met The Blue Room gedeel word.

Die Blue-kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat teen mekaar geplaas kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dié eenheid is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n buitebraai-area wat met die Melkstal-kothuis gedeel word.

Die Langkloof-galery vertoon verskeie beeldhouwerke van Sheena Ridley in die tuine, en gaste kan kyk na die eienaar se kunsateljee waar daar olieverfskilderye, pastelle en kleiner beeldhouwerke is. Dit is net 500 m vanaf die N9/R62, maar weggesteek van die pad en toeganklik vir alle voertuie.

'n Tuisgemaakte tweegang-aandete word aangebied teen 'n ekstra koste per persoon en moet vooraf bespreek word. Dit kan as 'n alfresco-ete onderdak by die hoofhuis bedien word, of by die galery of in gaste se eenheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sheena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sunnyside Plaas, Kykoe, Noll, 6462, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langkloof Gallery And Sculpture Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noll Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside Plaas, Kykoe, Noll, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99ed079c41767957d4654882f37e3202dab4212cf68769468102e58e7a6adf6fee36678b4f86bb2bf3c0d2b188263181a69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sunnyside Farm Kykoe 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.767666164714 22.899391418956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang