Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langkloof Roses

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langkloof Roses-plaas, Slangrivierweg 36, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langkloof Roses is op 'n werkende plaas geleë wat in 'n trou- en geleentheidsplek omskep word. Die plaas is net 5 km buite Wellington geleë. Die plaas is ook ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die gasteplaas bied B&B-verblyf in 6 gesinseenhede en 13 dubbelkamers. Die dubbelkamers het elkeen hul eie privaat badkamer en lugversorging. Die gesinseenhede het klein sitkamers en kombuisies met hitte- en eetgeriewe.

Werkswinkels en programme vir die gesin en kinders is op die plaas beskikbaar. Gaste kan blomme in die roostuin pluk, op die dam roei of lang staptogte neem. Ander doendinge en geriewe op die plaas sluit 'n organiese groentetuin, pieknieks, fietse te huur, vang-en-los-hengel, en tennisbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Langkloof Roses
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Antionette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langkloof Roses-plaas, Slangrivierweg 36, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langkloof Roses het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langkloof Roses-plaas, Slangrivierweg 36, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6462b843ea2da9da16a1a2ef847130d0faf3f0e292eabefe3e8f89f730d3c94572d57e62dd3f8d08afe564a5faf548650d42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Langkloof Roses Farm 36 Slangrivier Road 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.602426219816 19.03070617791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang