Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Biata W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommend. We had a wonderful stay, beautifully appointed rooms, with all you need. The garden is spectacular; we had the good fortune of seeing the rose garden in full bloom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Understated luxury in breathtaking surroundings. What a wonderful stay! The place is beautiful and spacious and has a very understated luxurious feel to it. The surroundings are breathtaking and the host was incredibly sweet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Great! Great stay! We enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you Michelle, it was a pleasure hosting you both.

Marianne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Beautiful farm and beautiful room. Recommend! Beautiful farm and beautiful room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Peaceful stay in green surroundings. Nice, relaxing stay in a beautiful green environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Natuurskone verblyf. Omring met baie mooi tuine. Goed toegeruste verblyf met 'n goeie ligging. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you, Magriet, for your review. It was a pleasure to host you. Hope to see you again soon.

Hans C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Bekostigbare verblyf naby Stellenbosch. Baie goed geleë. Pragtige tuin en die stappie na die waterval was 'n groot bonus. Ruim eenheid en goed gemeubileerd. Oorweeg gaas voor ten minste twee oopmaakvensters en diefweer vir al die oopmaakvensters.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl V
1 nag
5.0
Nov 2023

'n Sprokiemooie plekkie. Ek het saam met my ma in die Paddock Suite gebly. Ons was absoluut oorweldig deur die pragtige tuine, yslike groot groen bome en die rustigheid wat die omgewing bied. 'n Magdom skoenlappers het in die tuin rondgefladder wat dit soos iets uit 'n sprokiesboek laat lyk het. Die suite het groot vensters wat die pragtige tuin na binne laat vloei en die stylvolle binnekant gekomplimenteer het. Daar is gemaklike sitplekke buite vir 'n heerlike buitelugete sowel as 'n vuurput vir geselligheid. Die kombuis was goed toegerus vir selfsorg. 'n Kort en gemaklike stappie neem jou na die rivier en waterval. Ons sal so gou moontlik weer 'n besoek daar aflê. Baie dankie Diana vir jou pragtige skat wat jy so mildelik met almal deel. Wat 'n seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you Liezl, It was such a pleasure hosting you and your Mum.

Simon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

A very lovely place. Nestled amongst trees and surrounded by paddocks, this is a wonderful location. The sound of a stream nearby and twittering birds is all you hear. Most restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you Simon for your lovely review. I am so happy you enjoyed your stay here. I hope you will return again soon.

Tertia O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Restorative, quiet, lovely accommodation. The Cabin in the Woods is well equipped and with lovely views and situated in a quiet, somewhat rustic environment, the ideal place for a time-out to enjoy nature, squirrels, horses, and trees. Yet, it is closely situated to Stellenbosch, Somerset-West, Strand and Cape Town. Friendly and helpful. Di ensured a comfortable stay too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Languedoc Farm
Thank you Tertia, it was a pleasure hosting you both. I'm happy you enjoyed your stay. Come back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c86244559df45555f388f14f116152f7791955a5c777ff0acbe2f8f8096b9e7895d5d60516679ff9d59d096cb9f0e86bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Languedoc Farm Blaauwklippen Road 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983717290933 18.865908728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang