Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 334 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Zelda F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fenomenaal. Vreeslik lekker en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Zelda Fourie, baie dankie vir u positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Ons sien daarna uit om weer in die toekoms u van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ockie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekende. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie dankie, Sonia. Ons sien jou vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Ockie, ons is dankbaar om te verneem dat u die tydjie hier by ons geniet het en sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Esmond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was stil en rustig met alles wat jy benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Esmond Coen, baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit verbly ons om te verneem dat u u verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Groete, Languedoc Verblyf.

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het heerlik gebly. Net 'n blok van die see af. Baie gerieflik. See uitsig gehad. Gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Wilma van Wyk, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u verblyf by Languedoc geniet het en sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Marietha M
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het alles gehad wat nodig was om ons verblyf gerieflik te maak. Ek en my pa het baie lekker gebly! Warm stort, skoon vars handdoeke, lekker koppie koffie en 'n gemaklike bed. Die see en seemeeue in die agtergrond is baie kalmerend. Sonia was vriendelik en baie behulpsaam om ons te kon akkommodeer met noodverblyf. Ons was baie dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Marietha Momberg, baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons 'n groot voorreg om u van diens te wees en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees. Weskus groete, Languedoc Verblyf.

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice. One word very nice indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Adele Brand, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Elmar C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Lekker man, ek gaan weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Elmar Campher, dit is altyd lekker om te verneem dat ons gaste hulle besoek geniet het. Baie dankie vir u ondersteuning en ons sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Analize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kon baie plekkies besoek en pragtige foto's vasvang. Baie lekker, goed ontvang. 'n Lieflike uitkom naweek. Was beslis die moeite werd. Die dorp het beslis daai rustige atmosfeer en asemrowend mooi. Sal enige een aanraai of aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Analize Adams, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u besoek aan Lambertsbaai geniet het, & sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Joseph F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Good. Would go anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Thank you for your kind and valued review. We are happy to learn that you enjoyed your stay with Languedoc and are looking forward to being of service to you again. Warm regards, Languedoc Verblyf.

Geraldine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was baie lekker en ek het die stilte geniet. Alle winkels is 'n loopafstand. Die eienaar is baie vriendelik en die uitsig wat ek gehad het, was fantasties. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Geraldine, baie dankie vir jou gewaardeerde positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons aangenaam om te verneem dat ons gaste ons diens geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 334

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 334 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang