Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 350 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Linda W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Dit was fantasties. Heerlike gebly, goeie ligging en goed ingerig, 'n blok van die see en baie naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Linda, ons dank u vir u gewaardeerde terugvoer en is dankbaar om te verneem dat u u verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Nadene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, stil en veilig. Ons het baie lekker gebly. Rustig, stil en veilig. Die mooiste sonsondergang. Die plek was netjies, alles wat jy nodig het was daar. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Nadene, baie dankie vir u positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Ons is ook dankbaar om te verneem dat u tevrede was met ons diens en vertrou dat u lekker gerus het. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties, rustig, ontspannend en veilig. Dit was baie rustig en veilig, sal dit enige tyd aanbeveel, my kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Michelle, baie dankie vir u bemoedigende terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u ontspanning hier by ons geniet het. Kom ons maak weer so in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Loraine C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Bekostigbare verblyf. Bekostigbare verblyf aan Weskus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Loraine, baie dankie vir u terugvoer. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het die plekkie regtig geniet, dit is net 'n kort stappie van die see af. Pragtige plek, perfek geleƫ in Lambertsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Jan Fourie, baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u verblyf by ons geniet het en sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike rusplek vir vinnige wegbreek. Ons is sommer verwelkom deur die gasvrou en haar man. Altyd vriendelik en bedagsaam. Verblyf is ook sentraal aangesien ons heelwat vriende in die omgewing het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Louise, baie dankie vir u vriendelike terugvoer. U terugvoering help ons om ons diens aan ons gaste te verbeter en uit te brei. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees. Groete, Languedoc Verblyf.

Zelda F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fenomenaal. Vreeslik lekker en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Zelda Fourie, baie dankie vir u positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Ons sien daarna uit om weer in die toekoms u van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ockie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekende. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie dankie, Sonia. Ons sien jou vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Ockie, ons is dankbaar om te verneem dat u die tydjie hier by ons geniet het en sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Esmond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was stil en rustig met alles wat jy benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Esmond Coen, baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit verbly ons om te verneem dat u u verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Groete, Languedoc Verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 350

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 350 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang