Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R468 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Languedoc Verblyf is in 'n klein Weskus-vissermandorpie, Lambertsbaai in die Malkopbaai-area en bied gerieflike verblyf in eenhede wat see-uitsigte het of net meters van die see af is.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: 'n 2-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 7 gaste, 'n oopplan-eenheid met see-uitsigte met slaapplek vir 2 volwassenes en nog 'n eenheid met see-uitsigte en slaapplek vir 2 volwassenes.

Elke eenheid het 'n badkamer en 'n leef- en aatarea. 'n TV met 66 DStv-kanale, 'n toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n oond/stoof en eetgerei is ook beskikbaar. Skoon linne en handdoeke word gereeld voorsien. Alle eenhede het toegang tot braaigeriewe.

Die selfsorg-eenhede is naby verskeie restaurante, wat die bekende Muisbosskerm-restaurant insluit. DiƩ prentjiemooi kusdorpie het 'n lang, uitgestrekte sandstrand en dit is ook waar die jaarlikse Kreeffees gehou word. Die seevoƫlkolonies by Bird Island lok besoekers van reg oor die land. Hier kan besoekers witmalgasse, kormorante en Afrika-pikkewyne sien. Doendinge sluit gholf, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en 4x4-roetes en bootvaarte in. 'n Permit word vereis vir visvang en kreefduik.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 341 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Jan F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die plekkie regtig geniet, dit is net 'n kort stappie van die see af. Pragtige plek, perfek geleƫ in Lambertsbaai.
Okt 2024
Louise G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rusplek vir vinnige wegbreek. Ons is sommer verwelkom deur die gasvrou en haar man. Altyd vriendelik en bedagsaam. Verblyf is ook sentraal aa...
Sien meer
Okt 2024
Zelda F
Gesin met tieners
5.0
Fenomenaal. Vreeslik lekker en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Ockie R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie dankie, Sonia. Ons sien jou vir seker weer!
Sep 2024
Esmond C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was stil en rustig met alles wat jy benodig. Sien sterre.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 341

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Languedoc Verblyf het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 341 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang