Lanherne Guest House Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lanherne Guest House Bed & Breakfast is 'n klassieke vroeë 1900's Makhanda (Grahamstad) huis in die Westhill-voorstad. Die gastehuis is naby Rhodes Universiteit, St Andrew's College, asook die Amazwi Suid-Afrikaanse Letterkundemuseum.
Dié gastehuis bied 7 kamers waaruit gaste kan kies. Hierdie kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Die eerste 3 slaapkamers het tee- en koffiemaakgeriewe terwyl die solderkamer toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Hierdie eiendom kan ook as 'n trou venue gebruik word.
Gaste kan van ons gemeenskaplike sitkamer gebruik maak en in die groot tuin ontspan of van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi en het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Elke kamer het sekere DStv-kanale beskikbaar.
Ander besienswaardighede in die area sluit die Observatory Museum, Thomas Baines Natuurreservaat en die Groot Visrivierreservaat in. Addo Olifant Nasionale Park, Pumba Privaat Wildreservaat en Kariega Wildreservate is almal naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adriana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Lanherne Guest House Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang