Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanherne Guest House Bed & Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lanherne House Bed & Breakfast is 'n klassieke Makhanda (Grahamstad) huis wat uit die vroeë 20ste eeu dateer in Westhill. Die gastehuis is naby Rhodes Universiteit, St Andrew's College en die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum.

Verblyf is beskikbaar in 7 luukse kamers. Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en die eerste 3 slaapkamers het tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl die solderkamer 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof het. Hierdie verblyf kan ook as 'n trou-venue gebruik word.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, 'n groot tuin en gemeenskaplike braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Elke kamer het sekere DStv-kanale.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Observatory Museum, Thomas Baines Natuurreservaat, Great Fish rivier-reservaat, Addo Olifant Nasionale Park, Pumba Privaat wildreservaat en die Kariega wildreservaat.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adriana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lanherne Guest House Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrismithstraat 7, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5773721865d95335a0b3808fa9b3357a1d7238e6c5277291d2d28470262e6967704a4d2a5fab809cc12e360054ab0b558dd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Harrismith Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.308838 26.511345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang